LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chama Game Lodge | LekkeSlaap
+27

Chama Game Lodge

2 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Chama Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jacomien Du B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien Du B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die prefekte wegbreek plekkie.

Chama Game lodge is pragtig, skoon, met soveel detail in die klein dingetjies wat saak maak. Die kamers is gerieflik en die lugversorger is 'n bonus. Ons het so veel wild gesien met ons oggend wandeling. Die kos was keurig voorberei en baie smaaklik. Dankie aan Anzu en personeel wat soveel moeite gedoen het om ons naweek perfek te maak. Julle sien ons definitief weer.

Chama Game Lodge's terugvoer

Jacomien, baie dankie vir jou mooi woorde aand ons hier by Chama Game Lodge! Dit is vir ons so lekker om mense hier te kan akkommodeer en te bederf. Baie bly julle kon bietjie wegbreek en by ons dit kom geniet. Sien uit na julle volgende kuier, Groete van my en my span.

Chama Game Lodge
Julie B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome verby!

Die bestuur van Chama Game Lodge is wonderlike, vriendelike mense. Hul ons dadelik tuis last voel. Die personeel is almal behulpsaam en vriendelik. Ons het die stilte van die natuur baie geniet. Chama Game Lodge sal ons definitief weer sien.

Chama Game Lodge's terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde oor Chama game Lodge, dit was so lekker om julle op ons stukkie prag te kan akkommodeer. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete Ansu

Chama Game Lodge
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeppe's Reef, Hectorspruit, 0314, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlNzk5YzJjLWM1NGYtNDIwOS05Y2EzLTVmN2EzOTU1NDA1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Jeppe's Reef Hectorspruit 0314 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.477757106237 31.693788309193
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!