LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chameleon | LekkeSlaap
+10

Chameleon

B&B
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrodstr25, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Chameleon Bed & Ontbyt is 'n ten volle toegeruste, luukse verblyfplek. Ons het DSTV, yskaste en lugversorgers in ons eenhede. Ons ses eenhede word daagliks gediens. Daar is 'n kamerdiensfasiliteit vanaf ons ten volle gelisensieerde restourant. Die restourant bedien uitstekende, gehalte disse. Ons doen privaat-dagtoere en wildkyktoere en daar is 'n toergids tot u beskikking.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 31 resensies vir Chameleon
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Harrodstr25, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Gaste dink Chameleon het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrodstr25, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmZDFiYjhkLWNiZjEtNDFkNC1iYTJiLTNkYmRlNzE3ZGExOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 Harrodstr25 Kirkwood 6120 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.399625236637 25.445953309536
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!