Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Champagne Shores

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Champagne Shores
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nicole V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, tranquil and you feel at home.

Champagne Shores was a stay for the record books and certainly one we'll never forget! Ria and her family are truly wonderful and so accommodating. You feel like you're at home the minute you arrive! We were spoilt with an amazing platter and were so comfortable, we were sad to leave. The guesthouse is thoughtfully decorated and you have everything that you need and more. Definitely and highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Champagne Shores se terugvoer

I'm so glad you enjoyed your stay. You certainly made the best use of our beautiful coastline and tranquil surrounds. It was lovely hosting you!

Champagne Shores
Ruby B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek naweek na een van die mooiste plekke op die Ooskus.

Daar was absoluut alles wat 'n mens nodig gehad het. Die dekor en aandag aan klein detail is verbysterend. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Champagne Shores se terugvoer

Ruby! Bly julle het lekker gekuier. Enige tyd welkom by ons. Dankie vir die positiewe terugvoer.

Champagne Shores
Kallie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie S
Besigheidsreis

Great place for a stop over.

Will use this stop again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Champagne Shores se terugvoer

Thank you for the booking and feedback Fredrick. Hope to see Arno and Mvusi again soon.

Champagne Shores
Lesley V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon, see uitsig en briesie, stil dorpie, lieflike stil strand.

Sal enige tyd terugkeer. Lieflike dorp. Geriewe rustig genoeg vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 klein kids in twee slaapkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Champagne Shores se terugvoer

Lesley, dankie vir die terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang. Groete

Champagne Shores
Deon B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B
Gesin met klein kinders

Rustig en lekker

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou en -heer. Lekker rustig weg van die geraas. Kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Champagne Shores se terugvoer

Dankie Deon, vir die terugvoering. Julle is enige tyd welkom.

Champagne Shores
Haydn T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haydn T
Gesin met klein kinders

Wonderful setting and awesome hosts.

Enjoyed our stay, awesome location, close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Champagne Shores se terugvoer

Thank you, Haydn. Your feedback is appreciated. Hope to see you again soon.

Champagne Shores
Vanaf R1 250
R1 250 R833
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R833
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R833
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breaking Waves 21, Glengariff, 5256, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc42b66d280c051c3b2ec4dcef8c56e9fdad3784da22395f8932e9b45cd841d100a63d892ceb6ce0e0343cff81dc4b7b22dcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R833 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 21 Breaking Waves Glengariff 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.895592382601 28.088170588017
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem