Pretoria SSB Akkommodasie by Chancellors Court Guesthouse | LekkeSlaap
+14

Chancellors Court Guesthouse

5 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 797, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Chancellors Court Guesthouse is in Pretoria, naby al die ambassades geleë. Die gastehuis bied maklike toegang tot die middestad en die N1. Dis ideaal vir sakereisigers en toeriste.

Daar is 12 selfstandige eenhede wat baie funksioneel ontwerp is. Dit sluit ook standaardkamers, studios, suites en gesinswoonstelle met 2 slaapkamers en slaapplek vir 5 in. Die kamers is apart en elk het 'n privaat ingang van buite af. Elke kamer is individueel versier, en het 'n en suite-badkamer en 'n kombuis wat volledig toegerus is. Elke kamer het lugversorging, sekere DStv-kanale, 'n radio, wekker, telefoon en 'n kluisie.

Die gastehuis bied 'n Engelse ontbyt of iets soortgelyk, en daar is 'n swembad, gratis WiFi, faks- en posdienste, 'n wassery, inligting- en toeristebrosjures, tuine, 'n veilige parkeerarea en 'n nagwag op die perseel. Die gastehuis is op stapafstand van Loftus Versfeld af en 40 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die Universiteit van Pretoria is 7 minute se ry vanaf die gastehuis, en Brooklyn, Groenkloof en Waterkloof is 10 minute se ry van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Chancellors Court Guesthouse
Netheid
3.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Parkstraat 797, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Gaste dink Chancellors Court Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 797, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP4kavjVou4RG2DP5jquwjsrpX4sBqgaGyFijb06n0MW3cwLiNS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 797 Park Street Arcadia 0083 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.750592219326 28.220127953373
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za