Chanteclear

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chanteclear B&B is langs die ongerepte strande van Gonubie in Oos-Londen geleë en sal jou so tuis soos by jou eie huis laat voel. 'n Plek om te ontspan en van jou sorge te vergeet. Laat die die suisende klank van die golwe jou sus langs die kus. Chanteclear is die perfekte plek vir sakelui wat 'n blaaskans nodig het na vergaderings in Oos-Londen, of vakansiegangers wat die pragtige kuslyn wil verken. Net 3 minute se stap van die strand af!

Chanteclear B&B het 5 goed ingerigte en suite-dubbelslaapkamereenhede wat lei na 'n skilderagtige, sentrale binnehof met 'n pragtige fontein en bankies waarop gaste kan ontspan.

Alle slaapkamers het sekere DStv-kanale. Vir ekstra rustige gaste het ons selfsorg-eenhede met 'n slaapkamer, slaapbank, 2 badkamers, kombuis en sekere DStv-kanale. 'n Gemeenskaplike braai-area is beskikbaar in die binnehof. Spesiale parkering is beskikbaar op die perseel.

Akkommodasie by Chanteclear is beskikbaar teen baie redelike tariewe. Spesiale tariewe kan onderhandel word vir langer verblyf.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chanteclear gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false