LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chanteclear | LekkeSlaap
+20

Chanteclear

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 121 resensies vir Chanteclear
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5
Thinus B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus B
Saam met vriende

Fantasties.

Baie netjies en vriendelike mense.

Elsabe W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe W

Gasvryheid uit die boeke.

Stella se ontbyt en Tony se manier van bedien, laat jou vinnig tuis voel. Twee wonderlike mense.

Lukas B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas B
Saam met vriende

Awesome.

Eienaar is vriendelik en baie behulpsaam. Wonderlik.

Corrie D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en kliëntediens uitstekend.

Gasvry en netjies, 50 m vanaf die see. Tony en Stella gaan uit hulle pad om jou verbly so aangenaam as moontlik te maak, kan aanbeveel 110%.

Johan J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moet die kamer opknap. Daar is geen onderhoud nie.

Geen kommentaar oor die kamer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Need to upgrade the rooms, no upkeep.

No comment on the room.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Chanteclear's terugvoer

A very strange marking sheet coming from a customer who often said how happy he was and thoroughly enjoyed the breakfasts.
A happy new year to you, Sir.

Chanteclear
Anton F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Diens is uitstekend en is baie vriendelik en hulpvaardig.

Dirk D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging.

Goed geleë met en-suite geriewe. Huis weg van die huis. Heerlike ontbyt. Eienaars (Tony en Stella) skroom nie om idees te gee vir dagreise en besienswaardighede nie. Dankie.

Arnold J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar, skoon en gasvryheid in oorvloed.

Puik! Kamer was baie netjies en skoon, eienaars baie gasvry, bekostigbaar en ontbyt uit die boonste rakke. Sal vir seker weer daar oorbly.

Yolande W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande W
Gesin met tieners

Gemaklik en naby aan alles in Gonubie veral die see.

Was vriendelik ontvang en kamer was skoon en gemaklik.

Renier V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en gerieflik met vriendelike diens.

Ons het dit baie geniet. Ons was vriendelik ontvang en die eenheid was goed toegerus met die nodige. Ons het 'n vreeslike lekker ontbyt gehad wat in die prys ingesluit was, met 'n great uitsig oor die see. Rêrig ontspannend.

Mark M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mark M
Besigheidsreis

Cool.

Skoon kamer, lekker verblyf. Lekker braai-area.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Cool.

Clean room, great stay. Nice braai area.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Luke M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place to stay!

The friendliest hosts, most beautifully presented room and a breakfast fit for a king! It was an absolutely fantastic stay at Chanteclear although we wish we could have stayed longer and not had to rush back home. I would highly recommend staying there. We can't wait to come back.

Marianne M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne M

Dit was uitstekend.

Ons het baie lekker gebly en die ontbyt was uit die boeke.

Johan V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Lekker by die see.

Baie lekker gebly. Rustig en privaat.

Jan V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Gasvryheid en ontbyt uit die boonste rakke! Ontbyt was kuiertyd!

Elmarie L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Chris en Stella se vriendelikheid en gasvryheid laat jou sommer tuis voel. Mooi omgewing.

Jeanine L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Kamers is pragtig, ontbyt heerlik en sal weer daar oornag. Chanteclear is beslis aan te beveel.

Olivia V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia V
Gesin met tieners

Baie aangename plek.

'n Fantastiese plekkie, goed geleë.

Bernhard B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard B
Gesin met tieners

Dit was baie aangenaam en uitstekende waarde vir geld.

Die eienaar het alles in sy vermoë gedoen om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Die plekkie was netjies, skoon en ons was privaat.

Annamarie E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer met bederfies, koffie en tee, bed slaap heerlik en pragtige badkamer. Strand net oorkant die pad.

Vriendelike ontvangs, pragtige kamer met sjokolade bederfies. Was verras met koffie en tee in kamer beskikbaar. Die bed slaap ongelooflik lekker en die badkamer is pragtig toegerus. Spierwit beddegoed en handdoeke. Heerlike ontbyt. Die strand is ook net oor die pad. Sal definitief weer daar tuisgaan. Baie dankie aan ons gasheer en gasvrou.

Jean Prieur D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean Prieur D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie dankie Tony en Stella vir 'n wonderlike vakansie by Chanteclear! Stunning plek! Wonderlike diens!

Victor B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor B
Gesin met klein kinders

Heerlik om so na aan die see te wees, ontbyt was 'n wenner.

Kamers en Perseel altyd netjies en skoon, personeel is almal vriendelik. Baie dankie Tony & Stella.

Tiaan S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S
Saam met vriende

Gerieflik met basiese benodighede.

Baie vriendelik mense, fantastiese kos.

Flip T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip T
Gesin met tieners

Baie lekker, goed geleë en waarde vir geld.

Aangename mense, kamers was netjies en skoon, die ligging baie naby aan die see, en Gonobie-swemstrand.

Hendrika M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie skoon en netjies gewees en die mense behulpsaam.

Ons het dit daar baie geniet. Hulle het elke dag vir ons kom skoonmaak en nuwe handdoeke ook gebring. Die mense was baie behulpsaam gewees.

Gernari D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gernari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Uitstekende diens en vriendelike personeel. Het dit baie geniet.

Santa B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa B
Saam met vriende

Vriendelike, bekostigbare, netjiese verblyf!

Dit is pragtige, skoon verblyf met van die lekkerste ontbyt! Vriendelike ontvangs en inligting. Sal hulle beslis weer besoek!

Pieter S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste diens en verblyf in Suid-Afrika wat ons nog ondervind het.

Die eienaar se toewyding en persoonlike belangstelling is ongelooflik. Ontbyt (vyfster) is genuttig in 'n eetsaal met 'n see-uitsig, het lekker geslaap in 'n stil omgewing en veilig gevoel. Hierdie gashuis is sekerlik een van die beste in Suid-Afrika. Sal die gastehuis ten sterkste aanbeveel.

Ruan B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker bed and breakfast vir 'n goeie prys.

Baie lekker ontbyt, vriendelike mense. Skoon en netjiese kamer.

Riaan V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Ek was in Oos-Londen vir besigheid, maar het my klein gesin saamgeneem. Ons het fantasties lekker gebly.

Vriendelike diens, netjiese verblyf. Bitter naby aan die see, my vrou en seun het die hele dag op die strand spandeer terwyl ek uit was vir besigheid. Hulle het nie een keer bedreig gevoel nie en het die skulpies baie geniet. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel vir 'n sakereisiger of selfs vir vakansiegangers.

Sandra C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Die kamer was ruim en gerieflik en die ontbyt was heerlik. Ons het ons verblyf baie geniet.

Amanda D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies en wonderlike ligging. Ontbyt beskikbaar, sowel as braaigeriewe.

Strand is veilig en pragtige see-uitsig. Wonderlike eetplekke naby strand. Pannekoeke uit boonste rakke by Pancake Heaven.

Zelda M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Gesin met klein kinders

Lekker gerus en ontspan.

Ons baie lekker gebly. Netjies en skoon. Baie vriendelike mensies. Elke dag vars handdoeke gekry en die skottelgoed wat ons gelos het was gewas. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Illse-marie S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illse-marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustige plekkie met 'n kalm atmosfeer. Die eienaars is dierbare mense wat mens tuis laat voel. Kamers is ruim en pragtig skoon.

Matt P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt P

Besigheid gemeng met plesier.

Was ingeboek vir 3 aande vir 'n besigheidsbesoek. My seun saamgeneem op die trippie. Was 'n plesier om daar te bly die paar dae.

Annalien K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Baie modern, netjies en die mense by Chanteclear het jou baie welkom laat voel en baie vriendelik en behulpsaam.

Meryl D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens. Skoon en netjies. Heerlike ontbyt!

Het goeie advice gekry oor volgende bestemming. Heerlike ontbyt.

Stella B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ek kan Chanteclear regtig aanbeveel. Baie vriendelike mense. Baie hulp vaardig. Die ontbyt was baie lekker en waarde vir geld. Alles is skoon en netjies. Die huis is amper langs die strand met net 'n straat wat dit skei. Was regtig baie lekker om hier te bly sal hulle weer in die toekoms besoek.

Jeanine L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke oomblik geniet.

Ons verblyf was onverbeterlik en gasvry. Kamer en badkamer was netjies, skoon en pragtig. Ontbyt was uit die boeke. Sal definitief weer by hulle tuisgaan.

Rina V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie lekker by Chanteclear gebly, dit is sentraal. Alles wat ons wou hê. Sal beslis weer gaan.

Wilma S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Skoon en gerieflike kamer. Baie gasvry en vriendelik. Ontbyt was heerlik.

Lenny B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lenny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljante plekkie met uitstekende waarde vir geld. Ons was vriendelik verwelkom en verblyf was seker 50 meter van die see af.

'n Diamant in Gonubie. Vir enige iemand wat daar wil oornag vir 'n dag of 3 dit is elke sent werd, daar is nie veel om te doen in Gonubie self nie. Ons was baie vriendelik verwelkom deur Tony, hy en sy vrou het ons so gemaklik en tuis laat voel. Ons het ook heerlike ontbyt die oggend daar ontvang en die oulike plekkie is letterlik 'n klipgooi ver van die strand af. Ons sal definitief weer daar slaap!

Camiel S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Camiel S
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld vir die gesin wat op 'n begroting moet vakansie hou.

Blanche-mari F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche-mari F
Saam met vriende

Baie netjies en vreeslike vriendelike mense.

Sien sterre.

Jan V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie gasvryheid kan nie met geld gekoop word nie!

Tony en Stella is die ideale gaspersone om enigiemand welkom te laat voel. Van die blommetjie op die bed tot die sjokolade op die kopkussing was dit louter plesier om daar te kon kuier. Geen versoek was te veel nie en hulle ontbytte het alle voorskrifte te bowe gegaan. Hulle is uitstekende ambassadeurs vir die gasvryheidsbedryf en doen die Oos-Kaap eer aan met hul professionaliteit. Ek sal net daar wil bly as ek myself weer in Gonubie bevind.

Olwethu S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olwethu S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was great!

Tony and Stella ensured we enjoyed our stay from the second we landed. We got woken up for breakfast and when we couldn't make it, Tony brought it to our room. I'd go back again and again!

Johan V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Gesellig, skoon, vriendelik, lekker en sentraal geleë.

Dit is skoon. Die woonstelletjie is elke dag skoon gemaak met skoon handdoeke elke oggend. Alles wat jy nodig het om kos te maak is in die kombuis. Ingeboude kaste in die kamer. Twee badkamers. Veilig, met 'n speelplekkie vir klein kinders. Braaigeriewe. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Baie veilig.

Ryno V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens en gasvryheid, netjies, veilig en die beste ontbyt wat ons in 'n lang tyd gehad het.

Sal by geen ander plek akkommodasie soek as ons weer Gonubie besoek nie. Uitstekende waarde vir geld. Welgedaan aan Tony en sy vrou vir 'n aangename naweek van verblyf en heerlike ontbyt.

Elzette V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die moeite werd!

My twee ouers het daar vir 'n week tuis gegaan en hul kon nie uitgepraat raak oor hoe netjies en veilig dit is by Chante Clear nie. Hulle is ook baie gasvry. Baie dankie vir 'n heerlike tydjie daar.

Leon H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Very good all round stay and hospitality.

John F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar en personeel is baie hulpvaardig, vriendelik en professioneel in hulle optrede.

Netjiese skoon kamers. Naby die strand. Ontbyt en geselskap is uitstekend. Atmosfeer is baie gemaklik en vriendelik.

Nico S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Eienaar en personeel baie vriendelik en behulpsaam, verblyf netjies en het aan al ons behoeftes voldoen, dankie Tony en personeel.

Liezel L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L
Enkelreisiger

Short but sweet.

Ek was hartlik ontvang en die kamer was pragtig netjies en goed ingerig. Kan hulle beslis aanbeveel! Dis vir hul geen moeite om 'n ekstra myl te loop nie.

Christiaan B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Gesin met klein kinders

Prima.

Sien gradering.

Pieter D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een groot vreugde.

Vriendelik en professioneel, netjies en gerieflik, heerlike ontbyt en aangename gasheer en gasvrou, goeie waarde vir geld - enige tyd aan te bevele. Ons sal beslis weer daarvan gebruik maak indien ons weer in daardie area moet oornag.

Cecil W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Above our expectations - very comfortable and fantastic breakfasts and service.

Suited our needs. A comfortable, no fuss accommodation with an excellent breakfast and very friendly hosts. Very well priced.

Kuku P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kuku P

Homely warm attitude, high value for money.

Cleanliness; safety; breakfast done with love; services done with love and happiness, feels like home away from home.

Sameer B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sameer B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay! Will definitely be back!

Our stay was lovely! We felt really welcome as our hosts were very friendly and kind. Our room was clean, neat ad cozy. Overall very satisfied. Real value for money. We will definitely be returning.

Servaas H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Servaas H
Saam met vriende

Alle geriewe vir 'n heerlike oornagverblyf.

Skoon kamers met alles wat ons kon nodig kry. Vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt. Persoonlike aandag en baie goeie waarde vir geld.

Wessel M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great plek om te bly.

Great plek om te bly. Baie positiewe punte, enigste slegste: jy kan nie die see sien van die huis af nie.

Johan S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met vriende

Baie vriendelik, behulpsaam en die kamers is skoon en netjies en ontbyt is heerlik.

Dit is die 2de keer dat ons daar gaan bly en dit is net 'n plesier. Die eienaars is uiters vriendelik, die kamers skoon en netjies en die ontbyt is fantasties. Dit is baie rustig en huislik - kan nie wag om Januarie weer daar te kuier nie. Dankie vir julle gasvryheid!

Felicity J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rerig baie geniet.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer by hulle oornag.

Nico C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een woord wat alles saam kan beskryf: Wonderlik.

Ons het heerlik gekuier by Chanteclear. Tony en Stella het ons hartlik ontvang. Die kamers is baie netjies en die ontbyt was smaaklik met `n rustige uitkyk oor die see. Sien uit na die volgende besoek en sal Chanteclear beslis aanbeveel.

Hennie M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M
Gesin met tieners

Verblyf was uitstekend

Rustige plek, baie netjies en skoon kamers. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Duncan Dlomo D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Duncan Dlomo D
Besigheidsreis

Lovely quiet beachfront area. Very well located for the business retail park.

Good place for a few nights. The area is right on beach front, but still quiet.

Judy J - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J
Besigheidsreis

'n Tweede tuiste met 'n aangename gasheer.

Dit is die mees rustigste plek. Baie netjies en skoon. Die heerlikste ontbyt. Vriendelikste mense wat graag hulle staaltjies en verhaaltjies met jou deel.

Susan S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en netjiese gastehuis.

Baie netjiese skoon verblyf en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik. Sal beslis weer daar gaan bly.

Huey G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huey G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf geniet en vriendelike gasheer.

Blyplek was soos beskryf en al kritiek was geen tafel in eenheid wat selfsorg was. Moes op skoot eet wat nie by res van verblyf gepas het nie.

Hennie R - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Chanteclear was uitstekend.

Chanteclear is rustig mooi. Die eienaars is liewe mense en hulle maak jou deel van 'n vredeliewende familie. Sal altyd daar tuisgaan.

Gerhann S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en behulpsame gasheer, pragtige en skoon kamer.

Tony en sy wonderlike vroutjie het ons baie tuis laat voel en na al ons vereistes voldoen. Chanteclear is naby alles wat Gonubie het om te offer. Ons het baie lekker gekuier. Dankie julle, ons sal julle weer sien.

Steph B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Steph B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense, lekker ontbyt en goeie ligging!

Sien die sterre!

Mnr. T.c. N - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mnr. T.c. N
Saam met eggenoot / lewensmaat

In one word: "excellent".

Excellent from the breakfast to the rooms. The host and hostess are very friendly. Will always, when in Gonubie, stay over at Chanteclear.

Philip G - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars vriendelik en behulpsaam. Kamer baie netjies en skoon. Ontbyt uit die "boonste gestoeltes".

Met ons aankoms was ons vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die kamer was baie netjies,skoon en gerieflik. Die groot en heerlike ontbyt wat voorgesit was, kan net met die beste vergelyk word. Die aand nadat ons by ons huis aangekom het, het ons 'n oproep van die eienaar ontvang om te verneem of ons veilig teruggereis het. Ons kan net met lof praat van Chanteclear en die eienaars. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak. Vriendelike Groete.

Mariaan O - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontbyt en gawe eienaars.

Baie lekker ontbyt en die eienaars het goeie advies gegee oor oulike plekke om te gaan besoek. Kamers is netjies. Parkeer van die straat af. Televisie is 'n bietjie klein. Lekker gebly en jet walvisse gesien van ontbytkamer af.

Jean-pierre L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie aangename kuiertjie. Baie dankie.

Dankie Tony en Stella alles was perfek, oggendete was heerlik en julle was baie behulpsaam. Ons sien julle beslis weer!

Shirley N - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Baie mooi skoon netjies en wonderlike gasheer en -vrou. Heerlike ontbyt, soos huis weg van die huis af! Beslis aan te beveel!

Piet G - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnig, professioneel en sal blyplekke soos verskaf vir almal aanbeveel.

Skoon, netjies en professioneel. Altyd vriendelik en behulpsaam. Die akkommodasie was vir my nog altyd perfek en vriendelik.

Francois M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Enkelreisiger

Baie goeie diens en verwelkoming.

Ervaring was baie geniet. Na aan die see, loopafstand, heerlike naweek.

Fanie V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so lekker, jammer ek het net vir een nag bespreek.

Chanteclear is 'n pragtige plek. Die gasheer is baie aangenaam en vriendelik. Ons kamer was mooi en voldoende ingerig en is baie gerieflik. Ontbyt was bo verwagting en dit was baie lekker. Lekker om ontbyt te geniet met so 'n mooi uitsig. Ek sal Chanteclear sterk aanbeveel. Of liewer - gaan ervaar dit self, jy sal nie spyt wees nie.

Mavis B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mavis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry!

Netjiese, skoon plekkie en ontbyt was uit die boonste rakke en bied waarde vir geld. Dankie Tiny en Stella .

Andre L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveel. Die gashere is wonderlik. Pragtige ligging. Kamers is gerieflik en skoon. Ons was mal daar oor en het weer hier bespreek vir op pad terug.

Ongelooflike ervaring by Chanteclear. Ons het 'n oproep van Tony ontvang toe ons op pad was na Oos-Londen om ons aankomstyd te bevestig. Ons is deur Tony en Stella ontvang en hulle is lieflike mense. Die kamer was lieflik, skoon en gerieflik. Ontbyt was voortreflik. Ons het so baie van die plek gehou dat ons weer daar gebly het op pad terug. Hoogs aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Highly recommended. Hosts are wonderful. Beautiful setting. Rooms are comfortable and clean. We loved it and booked again for our return trip.

Excellent experience staying at Chanteclear. We had a call from Tony while travelling to East London to confirm our expected time of arrival. We were met by Tony and Stella who are lovely people. The room was lovely, clean and comfortable. Breakfast was devine. We loved the place so much that we stayed there again on our return trip. Highly recommended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Charisma P - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charisma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike ervaring, sal weer daar bly as ons in die area is!

Lekker na aan al die plekke in Gonubie. Kamers is pragtig met gerieflike badkamers. Heerlike ontbyt! Die gastehuis is oorkant die straat van die see - wonderlik! Tony en Stella laat mens voel soos ou vriende - het lekker met hulle gekuier. Beste wense vir julle besigheid! Ons hoop om julle gou weer te sien!

Dawid O - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag en lekker ontbyt.

Gasvrye mense wat ons dadelik laat tuis voel het. Baie lekker oornagplek. Sal weer gaan.

Christina R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming hosts and a comfortable relaxed environment.

Tony and his wife were charming hosts with a wonderful home away from home environment.

Danie W - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en waarde vir geld.

Dit was baie goeie waarde vir geld, gerieflik, skoon en goed geleë. Baie vriendelik ontvang en inligting oor Gonubie gegee. Het vooraf gebel om seker te maak ons weet waar dit is en om hoe daar te kom. Sal dit weer gebruik as ons Gonubie toe gaan.

Sean S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sean S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome atmosfeer.

Chanteclear is 'n rustige plekkie geskik vir jonk en oud. Die diens is tops en die tannie se ontbyt fantasties. Dis pragtig skoon en in die agtergrond hoor en sien mens die see.

Len S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stars say it all.

We stayed at Chanteclear this weekend. What an absolute great place, the picture don't do it justice. it's even nicer there. The beach is just over the road. Lovely rooms and Tony and his wife were great hosts, they went out of their way to make our stay fabulous. From going out of their way to come and collect us at the airport to taking us back the Sunday and giving us a mini tour of east London. The breakfast on the deck is a great plus and absolute value for money. Will be back with our family for another longer stay there!

Valerie L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Alles was baie netjies en skoon en die area is baie rustig.

Nico C - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld met hartlike en vriendelike ontvangs.

'n Plek waar jy kan rus vind met puik, skoon en goed toegeruste akkommodasie. Ontbyt was heerlik. Ons sal beslis weer kom kuier.

Jolanda D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly by die see!

Ons het lekker gebly en Tony en sy vrou het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer.

Beverley D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Indrukwekkende akkommodasie en gasvryheid.

Toe ons instap in die kamer was dit soos vyfster-akkommodasie. Ongelooflike aandag aan detail om mens te laat welkom voel. Heerlike ontbyt en gasvryheid om alles af te rond maak dit die beste verblyf wat ons nog ooit gehad het.

Kimberley M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tony is 'n regte gastehuisbestuurder. Hy mag maar! Vriendelik en ek het dit daar geniet al was dit net een dag.

Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat daar verby sou reis en 'n plek soek om te rus en ontspan.

Spiertz J - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Spiertz J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geweldig.

Zeer vriendelijke eigenaren! Heerlijk ontbijt! Met gezellige muziek! Wij voelde er ons gelijk thuis!

Judy J - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspannend.

Chanteclear is 'n klein juweeltjie. Die gastehuiseienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal hulle enige tyd aanbeveel en het heerlik gekuier.

Sandra C - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike ondervinding.

Uiters vriendelike en behulpsame gasheer, gasvrou en personeel. Hulle het ons soos familie laat voel. Pragtige kamer - skoon en netjies. Heerlike ontbyt.

Kostverloren K - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kostverloren K
Gesin met klein kinders

Fijn verblijf!

Het was en beetje koud.

Petra S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ervaring - die kamers is baie netjies en skoon - het soos 'n ere-gas gevoel.

Wat 'n aangename verrassing toe ons by Chanteclear aankom. Alhoewel dit reeds laataand was, het Tony ons baie welkom laat voel. Ons het heerlik geslaap met die gedruis van die see in die agtergrond. Die ontbyt die volgende was fantasties. Dit was so lekker om tuis te gaan by 'n gastehuis waar die mense Christelike waardes uitleef. Ek kan Chanteclear beslis aanbeveel.

Rodger N - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rodger N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you Chanteclear for doing more than I asked for.

It was two nights, as an anniversary present, for my son and his wife. My son is extremely stressed out by his work at the moment so I asked the owners of Chanteclear to look after them and they surpassed all expectations. My son can be very nit picky and when I asked him, he said that everything was great. They went out of their way for my children and for that I say thank you from the bottom of my hart.

Mariette J - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette J
Gesin met klein kinders

Very nice and owners very helpful and friendly.

The owners are very friendly and helpful. Thanks very much for a good stay. They phoned us even afterwards asking if we arrived savely.

Nikita L - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Ons kamer was lekker ruim en baie skoon/netjies.

Cathy P - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens was goed en vriendelik.

Sien die sterre.

Nyda S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nyda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf vir 4 nagte.

Baie netjies en skoon kamer met alles wat jy nodig het. Kamer word elke dag skoongemaak, al was dit naweek en vakansiedag. Skoon handdoeke word ook elke dag voorsien. Vriendelike, omgee mense en Matty (poedel) ewe vriendelik. Heerlike ontbyt geniet met pragtige uitsig! Sal definitief aanbeveel!

Erna L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies!

Tony het met ons reis na Gonubie asook die volgende dag nadat ons ons bestemming bereik ons geskakel om uit te vind of ons veilig gery het. Dit verdien 10 sterre. Die verblyf en die gasvryheid om nie eers te praat van ons ontbyt kan ons met vrymoedigheid aanbeveel. In die toekoms sal ons verseker van geen ander verblyf gebruik maak nie.

Shirley D - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Tuiste!

Perfekte plekkie vir 'n wegbreek. Dit is naby alles geleë maar tog uit die gejaag van die stad. Die eienaars is baie vriendelike, oop mense wat jou sommer tuis laat voel ...

Hennie R - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was aangenaam. Kamers baie skoon en netjies. Personeel vriendelik en behulpsaam. Ontbyt baie aangenaam.

Chanteclear aangename plek om te rus. Skoon en netjies asook vriendelike mense.

J T - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik rustig!

Heerlik rustig. Loopafstand van die see. Die ontbyt was baie lekker.

Moeneeb I - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moeneeb I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Chanteclear is the best. Other establishments can learn from you.

Chanteclear is definitely one of the bed and breakfasts I've stayed and and would definitely return to. Tony and his wife really went out of their way to make us feel at home. From being served at breakfast to the wonderful chats we had. Would definitely recommend it as you won't be disappointed.

Marie J - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie J
Gesin met klein kinders

Incredibly friendly service and beautiful, spacious rooms

Chanteclear is one of the best, if not the best, bed and breakfast's that we have ever stayed at. I would recommend it to anyone and would love to return someday. The service is friendly and fast. The rooms are clean and spacious. Tony and Stella are wonderful people!

Dawie M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, vriendelik en waarde vir geld.

Vriendelike mense met skoon behuising. Ontbyte was goed gewees en werklik in geheel gesien, waarde vir geld. Sou net meer gerus gevoel het indien daar sekuriteitsomheining met toegangsbeheer was.

Schalk K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk K
Saam met vriende

Baie lekker gebly!

Die TV is 'n bietjie klein, maar verder, geen klagtes nie!

Hanna M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna M
Gesin met klein kinders

Dit was uit die boonste rakke.

Kan nie vir beter oornagplek vra nie. Hulle diens is fantasties en gee idees om plekke te gaan sien en om te gaan doen. Dit was soos vorige keer baie lekker om terug te keer na Chanteclear. Die weer het saam gespeel en die diens was baie goed.

Rudolf M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie lekker gebly. Tony en Stella het ons op die hande gedra en ons verwys na al die mooi plekke wat ons besoek het.

Rickey-leigh H - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickey-leigh H
Gesin met klein kinders

It was lovely, friendly, clean, caring, we would definitely go back

What a lovely host couple - they are caring, kept the place so warm and welcoming to us, and the lovely breakfast the next day was such a treat. They even called us to see that we were safe at our next destination. That is exactly what people need to experience when going on holiday. Well done guys!!!

Koos P - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Koos P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid en gasvryheid was aan die orde van die dag.

Chanteclear is 'n baie netjiese, skoon plekkie met 'n rustige atmosfeer vir 'n wegbreek na 'n besige week. Absoluut die moeite werd! Baie rustige verblyf weg van die geraas met uitstekende mense wat omgee. Gasvryheid en vriendelikheid ken geen perke nie en laat jou onmiddellik tuis voel. Die rustige atmosfeer met see-uitsig net die regte medisyne vir 'n moeë siel. Absoluut die moeite werd! Die ontbyt was uitstekend en smaakvol.

Monja S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Monja S
Gesin met klein kinders

A wonderful stay!

Everything was perfect. Bedding was so clean and neat, wonderfully equipped for a family with small kids...so close to everything. We really had a lovely stay and would go back any time. The water pressure and taps could get some attention... and maybe a counter-top oven....as the wind was blowing so heavy outside we couldn't braai, so it would have been nice to place the meat in an oven to cook.

Johan V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Ons was aaangenaam verras met die ontvangs, die diens is effektief en goed georganiseerd, die kamer netjies en skoon (ons hou veral van die tjokkie op die kopkussing), die ontbyt is fantasties in die ontbytkamer met 'n voortreflike uitsig. Ons sal beslis weer by hulle bly as ons in die area reis.

Gugulethu N - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gugulethu N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The facility is clean and real value for money.

The owners were friendly and the breakfast was delicious. We had a wonderful experience which exceeded our expectations.

Hanna M - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna M
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik en ons sal enige tyd weer daar tuis wil gaan!

Die omgewing was baie gepas, veral met ons twee woelwaters. Met die uitsig op die see van die balkon af, kon ons darem die dolfyne en walvisse sien speel in die branders!

Elsie H - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie H
Gesin met tieners

Baie netjies en gasvry.

Ons het lekker uitgerus in die rustige atmosfeer by Chanteclear. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Jan D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Baie lekker, diens puik!

Netjies en fantasties. Sal weer by Chanteclear bespreek.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Oceanway Pad, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkNDAxMThlLTliOTQtNDc0Zi1hNTkwLTliNmZhODI2MDQ5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 121 5 1 5 27 Oceanway Road Gonubie 5256 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -32.947339 28.021967
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!