LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chargo Game Reserve and Boutique Lodge | LekkeSlaap
+25

Chargo Game Reserve and Boutique Lodge

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Chargo Game Reserve and Boutique Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Phillip C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

The staff are excellent. A great place to stop over on the way back to Gauteng from the coast.

Greta L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greta L

Pragtige, goedgeleë plek met uitstekende diens!

Ons het hier oornag op pad terug van George na Gauteng. Die plaas, Vanwyksfontein, is goed geleë - af van die N1 net buite Colesberg, en 15 minute se ry tot by Gariep. Die lodge is pragtig, met kraakhoutvloere, antieke meubels en ‘n geskiedenis wat strek tot die vroeë 1800’s. Hanrie en die staf was só vriendelik en behulpsaam en het heerlike kos bedien! Dit was ‘n perfekte manier om die jaar af te sluit!

Annelien S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Handrie en haar span het ons baie tuis en spesiaal laat voel.

Vanaf R2 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Van Wyksfontein Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9813ebf6288edd92b2cb8bf76c1c37614257245aac91e6b89f3731c9c92c8aa46ab77a5f1c450111c596114f41fae579ded6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 R58 Farm van Wyksfontein 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.655723747313 25.372818726849
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!