Greater Addo Akkommodasie by Charihandra Private Game Lodge | LekkeSlaap
+40

Charihandra Private Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Kouga Kammaskloof, Addo, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 680 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Charihandra Game Lodge word privaat besit en is in die malaria-vrye Addo-gebied in die Oos-Kaap geleë. Hierdie lodge bied 'n rustige en vreedsame atmosfeer met manjifieke uitsigte op die berge en asemrowende Addo-sonsondergange.

Charihandra Game Lodge is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en is perfek geleë vir 'n lekker wegbreek om al die geriewe in die Addo-omgewing te geniet. Hierdie lodge beskik oor moderne geriewe in 'n veilige en pragtige omgewing, slegs 24 km van die Addo-olifantpark en 48 km van die Port Elizabeth Lughawe af.

Verblyf word in grasdak-chalets gebied. Die chalets is stylvol gemeubileer en vir selfsorg toegerus sodat gaste hul verblyf in gemak kan geniet. Elegant met die klem op gerief, ontspanning en die geroep van die natuur, bied hierdie chalets onafhanklike en aparte sondekke en 'n braai-area. Hierdie grasdak-chalets het elk lugversorging, 'n en suite-badkamer en groot privaat dek met pragtige uitsigte. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, mikrogolfoond en 'n yskas. Elke chalet het 'n kluis vir waardevolle items, 'n haardroër en 'n verwarmer vir daardie koue wintersnagte. Ontspan op die dek en kyk hoe 'n trop wildsbokke naby wei, terwyl jy na die bosklanke luister. Meer as 300 voëlspesies kan in die omgewing gevind word. Word wakker met die bosveld in jou ore, lekker uitgerus en gereed vir die dag se avontuur!

Hierdie omgewingsvriendelike reservaat en wild-lodge bied 'n egte Suid-Afrikaanse safari-vakansie en die funksielokaal is ideaal vir klein groepe, konferensies, spanbou of sake-indaba's en het plek vir tot 12 gaste. Die privaat funksie-areas sluit 'n grasdak-restaurant, sakekamer langs die swembad, lapa met onderdakbraai-area en 'n groot boma in.

Die lodge bied begeleide toere na die Olifant Park en ook perdrit-safari's!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Charihandra Private Game Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Erfdeel 2, Kouga Kammaskloof, Addo, 6230, Oos-Kaap
  • Gaste dink Charihandra Private Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Greater Addo Oos-Kaap
Vanaf R2 680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Kouga Kammaskloof, Addo, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjNDJhYmU3LTAyNTktNDhjYi1iN2I3LTdkYjVmZGI3N2I1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 680  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Portion 2 Kouga Kammas Kloof Addo 6230 Oos-Kaap 086 999 0018 11:00-21:00 10:00 -33.611052 25.573036
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za