LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Charl & Elizabeth | LekkeSlaap
+6

Charl & Elizabeth

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wisteria-weg 20, Ridgeworth, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R460 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Charl & Elizabeth is 'n knus semiselfsorg-eenheid vir 2 gaste in Bellville en dis net 900 m vanaf die Tygervallei Winkelsentrum.

Die oopplan-eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis en dit het 'n privaat ingang en onderdakparkeerplek. Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n induksiestoofplaat, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Bellville bied doendinge soos wandelroetes, bergfietsroetes en verskeie winkels en restaurante. Gaste kan die Toboggan Family Park, Golf Village of die Bellville-gholfklub besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Charl & Elizabeth sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Wisteria-weg 20, Ridgeworth, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R460
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R460
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wisteria-weg 20, Ridgeworth, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb61c2eb9bb8aa520b37586c0306407622cb3a405388325bc977febdf05ed2eb526510cb8e6c229cfb17d3ba02c14f6ed5d69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460  per nag(plek vir 2) 20 Wisteria Road Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.8748815 18.6398502
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!