Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jan 2024 tot 30 Jan 2024 en 01 Dec 2025 to 30 Dec 2025.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jan 2024 tot 30 Jan 2024 en 01 Dec 2025 to 30 Dec 2025.
Prys sluit in
- Kampeerplekke
- Tariewe is op 'n kampeer-basis en gaste moet asb. hul eie kamptoerusting saambring.
Huisreëls
Let asb. dat daar geen elektrisiteit by die kampeerplekke is nie, maar sonkrag-ligte word voorsien.
Die instansie is op 'n werkende plaas en darom word troeteldiere nie toegelaat nie.
Gaste wat deelneem aan die aktiwiteite op die plaas is op eie risiko.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Phantom Pass Road, Charlesford Farm, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 96 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang