+28
Selfsorg in Knysna

DenBosch Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

20% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 20% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
15% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Kothuise
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Neem asseblief kennis dat hierdie eiendom nie 'n oond het nie.

Komplimentêre koffie, tee, suiker, melk, vuurmaakhout vir die borrelbad of binnenshuise kaggel, en toiletrolle word vir die eerste nag voorsien.

Badhanddoeke kan gereël word om verfris te word vir verblyf van 5 nagte of meer. Gaste word gevra om hul eie strandhanddoeke saam te bring.

Troeteldiere en kinders word nie op die perseel toegelaat nie.

Dagbesoekers word nie toegelaat nie.

Gaste word vriendelik gevra om hul geskatte tyd van aankoms (ETA) te verskaf en die gasheer in kennis te stel indien inklok later as 18:00 sal wees.

Dit is 'n stil sone wat bedoel is vir rus en ontspanning. Daar word van gaste verwag om respekvol en bedagsaam teenoor diegene rondom hulle te wees deur te weerhou van harde musiek of oormatige geraas. Die vallei is geneig om klanke te versterk, so gaste moet ook bedag wees op die volume van hul stemme.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Charlesford View, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc83bb4f14ffd66113524806bcfc405a3a95614e44d0d0674ccd8e6cc89e000ddc41920cf863caf33ee21072313af71db0744?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Charlesford View Rheenendal 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.990415069864 22.989915311686
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang