Charming Green Point Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Vesperdene Road, Cascades Unit 413, Green Point, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Charming Green Point Studio bied knus selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Green Point, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing in hierdie gewilde stad kan verken.
Die ateljee bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n eetkamertafel en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon met uitsigte oor die omliggende omgewing geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede soos die V & A Waterfront, Green Point-stadion, die Lion's Head-staproete en Tafelberg kan in die omliggende omgewing geniet word.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 8 Vesperdene Road, Cascades Unit 413, Green Point, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Vesperdene Road, Cascades Unit 413, Green Point, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang