Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charming Rose Cottage

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 11, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Charming Rose Cottage bied knus, plattelandse selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Greyton. Dit is naby die natuurreservaat wat berg- en fietsroetes bied, wat dit die ideale wegbreek maak vir avontuur- en natuurliefhebbers.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 'n kleuter, en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daaris 'n ekstra dagbed in die leefarea. Die aparte badkamer het 'n stort. Die slaapkamers lei na die leefarea met 'n kombuis- en sitarea.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ketel toegerus. Die kombuis het ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste maaltye saam kan geniet. Die sitarea het 'n kaggel en oorgenoeg sitplek. Dit sitarea lei na die sonkamer wat toegang bied tot 'n stoep met 'n uitsig op die berg.

Gaste het toegang tot die swembad, ideaal vir daardie warm somersdae, en 'n braai-area, perfek vir samekoms in die aand. Gaste is ook naby die middedorp waar weeklikse Saterdagmarkte geniet kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by Charming Rose Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Charming Rose Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Victoria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kloofstraat 11, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Charming Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 11, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16fb1824e0f08b3721902bcc5f81730da527e1b6e620de1b41fd2692cbd669cfd96a21bc73362d8993c4caed6c271c2f14d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 11 Kloof Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0466964 19.6115994
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem