Charming Seaside Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Charming Seaside Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n tuinkothuis op ’n residensiële perseel waar die eienaars woon. Die kothuis is 200 m vanaf die seefront in Gonubie en daar is ’n gedeeltelike uitsig van die binnehof af.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste kamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ’n badkamer met ’n stort, gastetoilet en oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oondjie, stoof, mikrogolf en wasmasjien. Daar is ’n TV met volledige DStv en WiFi.

Die kothuis het ’n privaat ingang en onderdakparkeerplek op die perseel. Daar is ’n buite-area met ’n braai en gedeeltelike see-uitsig. Die perseel is 1,5 km vanaf Gonubie se strand en rivier en die ligging is stapafstand vanaf koffiewinkels, ’n apteek en 'n Superspar.

Slaapplek

'n Bespreking by Charming Seaside Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Charming Seaside Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 315 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false