Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charrie's Corner

Charrie's Corner Woonstel
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Albei slaapkamers het ingeboude kaste en beddegoed word voorsien. Daar is ekstra slaapplek op 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke en gratis toiletware word voorsien. Daar is 'n sitarea met sitplek en 'n TV met Netflix. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Veilige onderdak-parkeerplek wat toegesluit kan word is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Charrie's Corner 1
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Charrie's Corner 1 is 'n gastekamer met 'n privaat ingang en stoep. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Die toilet is apart. Daar is 'n slim-TV met Netflix en YouTube, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n gemeenskaplike buitebraai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Charrie's Corner 2
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Charrie's Corner 2 is 'n gastekamer met 'n privaat ingang en stoep. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Die toilet is apart. Daar is 'n slim-TV met Netflix en YouTube, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n gemeenskaplike buitebraai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liefste Maryn-singel 1, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30a881013b2cbd4ef5e2e85fdd1b82bac433cd2b1c14cbac06fd11d1bbf7f4021ba8e05b83594032aa1c86ff6ec536000fde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 258 5 1 5 1 Liefste Maryn Cresent Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.163709 26.177646