Charters Paradise
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Casuarina-weg 66, See Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R995 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Charters Paradise is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Sea Park, Port Shepstone. Die eiendom is net 200 m vanaf die strand geleë wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie.
Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die gedeelde badkamer het beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus is. Die aangrensende eetarea het gemaklike sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis Wi-Fi is beskikbaar en 'n omsetter verseker dat die verblyf nie deur kragonderbrekings geraak word nie.
Buite het gaste toegang tot braaigeriewe, 'n tuin met 'n vuurput, parkeerplek vir 2 voertuie en bootparkeerplek. Diepseevisvang-boottoere en begeleide visvangtoere is teen afslagpryse beskikbaar. Die eiendom se ligging is naby plaaslike geriefswinkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Charters Paradise sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Casuarina-weg 66, See Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sea Park Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Casuarina-weg 66, See Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom