Chartwell Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chartwell Gastehuis is in Umhlanga Rocks, die kus-speelgrond van Umhlanga, in Durban geleë. Die gastehuis is stapafstand van die ongerepte strande af en is omgewingsvriendelik.

Of jy nou hier kuier vir sake of plesier, jy sal gou agterkom dat Chartwell Gastehuis alles moontlik bied - van luukse verblyf tot asemrowende see-uitsigte, uitstekende sekuriteit en hartlike gasvryheid.

Ons is net 'n hanetreetjie vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe, uShaka Marine World, die uitstekende Oyster Box Hotel en La Lucia Mall geleë. Ons is ook 'n blote 4 minute vanaf die Gateway Winkelsentrum. Chartwell Gastehuis is ook 'n 2 minute rit na die lewendige en kosmopolitiese Umhlanga-dorpsgebied, waar jy kan kuier met die plaaslike inwoners en bederf sal word met 'n keuse van koffiewinkels, restaurante, boetieks en nuut opgeknapte winkelsentrums.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chartwell Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za