Chartwell Guest House
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 22 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Prsicilla M - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Prsicilla M
Gesin met klein kinders
Baie geniet was in 2 suites wat heeltemal apart was wat dit baie maklik gemaak het met twee woelige kleutertjies.
Die huis en suites was baie netjies, skoon en gerieflik en kindervriendelik. Kon geen fout vind met die plekkie of ontbyt nie.
Sinah M - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sinah M
Saam met vriende
We really enjoyed staying there.
Very clean, quiet and at the centre of all our destinations.
Janine se Terugvoer
Goeiedag Sinah,
Thank you for your very kind words. I’m thrilled that you enjoyed your stay at Chartwell Guest House. You were a pleasure to host.
All the best.
Janine
Chartwell Guest House
Dirk S - Jun 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dirk S
Besigheidsreis
Gerieflik, skoon en netjies.
Ontvangs vriendelik, kamers skoon en gerieflik en alles werk. Goeie waarde vir geld.
Janine se Terugvoer
Baie dankie Dirk.
Ons doen altyd ons beste.
Groete
Janine
Chartwell Guest House
Jolanda D - May 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jolanda D
Besigheidsreis
Lieflik, pragtige uitsig en ontspanne.
Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ek het baie lekker gebly in 'n skoon en pragtige kamer. Stapafstand van die strand, winkels en restaurante. Hulle sien my beslis weer.
Lovely, beautiful view and relaxing.
Staff is very friendly and helpful. I had a lovely stay in a clean and beautiful room. Walking distance from beach, shops and restaurants. They will definitely see me again.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Janine se Terugvoer
Thank you for your kind words Jolanda, they are really appreciated. If a person looks for negatives, they will always find something, so thank you for focusing on the positive.
See you soon!
Regards,
Janine
Chartwell Guest House
Webster C - Dec 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Webster C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Magnificent place.
This is a place to be, outstanding - the staff is magnificent. I would go back there anytime.
Janine se Terugvoer
Wow Webster! Thank you for your kind words. We really appreciate you giving us a 10/10. Thank you and see you soon.
Janine
Chartwell Guest House
Robert V - Nov 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Robert V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie netjies en gemaklik en skoon. Was heerlik.
Was regtig 'n lekker ervaring. Baie nice personeel, baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was regtig mooi en skoon, wat vir ons baie beteken. Als gehad wat ons nodig gehad het.
Janine se Terugvoer
Thank you for your kind words. We do try our best. We hope to see you again soon. All the best, Janine
Chartwell Guest House
Jolanda D - Nov 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jolanda D
Besigheidsreis
Gemaklik, baie vriendelik en hulpvaardig.
Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Skoon en stapafstand van die winkels, strand en restaurante.
Comfortable and very friendly and helpful.
Very friendly and helpful staff. Clean and walking distance from shops, beach and restaurants.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Janine se Terugvoer
Thank you for your kind words.
Hope to see you again soon.
All the best,
Janine
Chartwell Guest House
Boela B - Jul 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Boela B
Besigheidsreis
Very pleasant stay. Water in front of door - could not get out due to heavy rain. Check downpipe not flowing in drain which caused flooding.
The stay was very pleasant. Everything was in order and the reception was friendly and procedures were clearly explained. Noise by the staff in the back of the room was a bit irritating early in the mornings. All in all very enjoyable.
Janine se Terugvoer
Dear Boela,
Thank you for your positive review. Unfortunately you stayed in KZN when most experienced extremely severe flooding. The drainage at Chartwell Guest House usually works perfectly but unfortunately when there is severe flooding no system works perfectly and thus a large puddle accumulated on the driveway. We were very fortunate to get off so lightly.
Kind regards,
Janine
Chartwell Guest House
Attie V - Jul 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Attie V
Gesin met klein kinders
Baie aangenaam.
Die personeel was uiters vriendelik en behulpsaam. Die kamer was bietjie beknop vir drie mense.
Tinus V - Jun 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tinus V
Enkelreisiger
Baie goed.
Ek is baie in my skik met Chartwell. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan.
Louise P - Jun 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Louise P
Gesin met tieners
Baie gerieflik, netjies en luuks.
Gerieflik, kamers is privaat, luuks, netjies en die personeel is baie vriendelik en professioneel.
Janine se Terugvoer
Dear Louise,
Thank you for your kind words.
We always do our best to please.
Thank you for acknowledging our hard work.
Kind regards,
Janine
Chartwell Guest House
Ruby S - Mar 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ruby S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Staff of Chartwell was very helpful and friendly.
I will say that the staff should clean the showers more thoroughly on a daily basis. There is too much mildew on the shower door and tiles. It is a nice modern bathroom though. The rest of the room is very clean. Very nice breakfast and location perfect. I will definitly go there again. Thanks.
Jan B - Feb 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jan B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Echt vakantie.
Leuke meiden die alles voor je deden. Mooie accommodatie, lekkere stoelen, goed ontbijt en redelijke wifi.
Janine se Terugvoer
Many thanks Jan for your very kind words.
Janine
Chartwell Guest House
Mari-leigh P - Sep 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mari-leigh P
Saam met eggenoot/lewensmaat
As ons ooit weer in dié rigting gaan, sien julle ons weer!
Vriendelike en behulpsame ontvangs, gemaklike kamer, heerlike ontbyt en knap diens oor die algemeen.
Carina M - Apr 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Carina M
Enkelreisiger
Baie netjies en gerieflik. Baie vriendelike personeel. Sal definitief die gastehuis aanbeveel. Veral vir kollegas wat vir besigheid Durban toe kom.
Baie lekker geslaap. Gerieflik!
Thomas B - Mar 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Thomas B
Saam met vriende
Oornag vir 'n troue in Umhlanga
Uitstekende diens en baie netjies! Almal is baie vriendelik en ons het baie tuis gevoel. Dankie vir die top-diens, Chartwell!
Nadine V - Feb 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nadine V
Saam met eggenoot/lewensmaat
'n Lekker valentynsnaweekwegbreek
Ons het baie tuis en gemaklik gevoel!
Andre V - Oct 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andre V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Chartwell House is in 'n rustige omgewing
Die diens was uitstekend en die fasiliteite is baie netjies en skoon. Ons het dit baie geniet.
Nicolaas F - Sep 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nicolaas F
Besigheidsreis
Ruim, netjiese verblyf met uitstekende fasiliteite.
Hartlike ontvangs en hulpvaardige diens. Stil en veilige buurt naby sentrum.
John R - May 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
John R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Very nice place to stay, we felt welcome and comfortable.
Clean and well appointed room with a nice view of the ocean. Staff were excellent and very friendly, they made us feel very comfortable.
Johan B - May 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johan B
Saam met vriende
Heerlike rustige verblyf met pragtige uitsig.
Ons het baie lekker gebly, die diens was uitstekend. Die huis is grieflik naby aan die lughawe en restaurant gelee. Die stoep bied 'n heerlike uitsig oor die see na 'n lang dag.
Brian W - Nov 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Brian W
Saam met eggenoot/lewensmaat
Clean, convenient and friendly.
Locality and views were excellent.
Gaste wat na Chartwell Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |