Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chasing Daylight

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Eureka en West Beach-weg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Chasing Daylight is 'n groot selfsorghuis by die gewilde swemstrand in die prentjiemooi kusdorpie Struisbaai. Die huis het 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan.

Die strandhuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea.

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en die derde badkamer het 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus en het 'n toonbank met stoele. Daar is ook 'n binnebraai, 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n kaggel. Die leefarea en kombuis het deure wat na 'n stoep met 'n buitebraai lei.

Chasing Daylight is sowat 4 km vanaf Kaap Agulhas geleë, wat die mees suidelike punt van Afrika en die bymekaarkomplek van die Indiese en Atlantiese Oseaan is.

Slaapplek

’n Bespreking by Chasing Daylight sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Chasing Daylight
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoek van Eureka en West Beach-weg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chasing Daylight het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Eureka en West Beach-weg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb1062e49b472b61a840672f0aa000bd5b27260f36491437efd90a25222b05a9a2b495c8a3d73bb95978ef27e04044fe8461?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Corner of Eureka and West Beach Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.79572629301 20.047945976257