Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chasing Daylight

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacoline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Chasing Daylight
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Zeldi S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeldi S

Highly recommended beach house, spacious, tastefully decorated and stunning view.

We had a great stay at Chasing Daylight. Things we loved most include the view, spaciousness, en-suite bathrooms, inside and outside braai, sufficient parking, and walking distance to the beach. The house is tastefully decorated, modern, and light.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karina L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina L
Saam met vriende

Die was fantasties, ons sal weer kom.

Die huis is wonderlik, mooier as op die fotos en lekker gelee reg oorkant die swemstrand. Daar is ook baie ruimte met groot kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S
Gesin met klein kinders

Awesome.

Ons is op baie kort kennis nog steeds met uitstekende diens gehelp. Alles was reg toe ons daar kom. Dit was ons tweede kuier en beslis nie die laaste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karla V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla V

Wow. Wat 'n ongelooflike mooi plek.

Die kuier/wegbreek saam met familie was perfek. Die dekor is pragtig en dit is 'n lekker kuierhuis. Dit is ruim en baie gerieflik. Goeie kwaliteit toebehore en beslis die moeite werd. Ons sal die herinneringe ewig koester.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone N
Saam met vriende

Perfekte huis saam vriende of net om te ontspan saam met gesin.

Ons het ons kuier baie geniet en sal definitief weer bespreek. Die huis is gee 'n warm gevoel en 'n plek waar jy net kan ontspan en lekker kuier saam met geliefdes. Dis ideaal vir kinders ook omdat dit reg oorkant die hoofstrand sit. Die huis is baie groter as op die foto's en ons was baie beïndruk. Kamers is almal groot en ruim. Die dekor en detail is pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R
Gesin met tieners

Fantasmagories.

Sjoe, ons het Chasing Daylight verskriklik geniet. Dit is 'n pragtige, netjiese, en goed toegeruste huis. Die uitsig is asemrowend en ons wou nie huistoe gaan nie. Ons sal die huis vir almal aanbeveel en sal beslis weer daar wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elphia W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elphia W
Gesin met tieners

Pragtige uitsig en stylvolle dekor.

Ons kom beslis weer! Perfekte ligging en volledig toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lasea D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lasea D
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Chasing Daylight het ons verwagtinge ver oortref! Die huis is ongelooflik mooi, groot, skoon, goed uitgelê en toegerus met die hoogste kwaliteit en dit is fantasties geleë! Reg oorkant die strand! Ons kon van die sitkamer af kyk vir die dolfyne en walvisse wat verby swem. Ons het so lekker gebly dat ek reeds droom van ons volgende kuier wat sonder twyfel weer by Chasing Daylight sal wees! Ons sien baie uit na die volgende Struisbaai-wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chasing Daylight se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop julle kom kuier gou weer.

Chasing Daylight
Eliz-marie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliz-marie V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike mooi huis, spasie en alles wat jy nodig het, heerlike kuierhuis, groot kamers, praktiese mooi badkamers en die ligging is tops.

Ons het dit ongelooflik baie geniet, perfekte ligging, baie spasie, mooi netjies en skoon, genoeg badkamers vir almal, en groot kamers,. Die plek is tops, sal dit vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J
Saam met vriende

Groot bederf , die huis is baie ruim en pragtig

Ons het elke oomblik geniet in die baie ruim plek met die keurige binnense versiering. Die huis is goed geleë met alle aspekte van die weer in ag geneem. Die host is vriendelik en hulpvaardig. Ons sal vir seker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Eureka en West Beach-weg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb1062e49b472b61a840672f0aa000bd5b27260f36491437efd90a25222b05a9a2b495c8a3d73bb95978ef27e04044fe8461?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Corner of Eureka and West Beach Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.79572629301 20.047945976257
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem