Chateau B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chateau B&B is ideaal vir oordeelkundige gaste en sakereisigers wat op soek is na iets spesiaal teen bekostigbare, mededingende pryse in Piet Retief in Mpumalanga.

Chateau B&B bied onafhanklikheid, rustigheid en privaatheid in 5 ruim en luukse suites wat elkeen professioneel ingerig is. Die suites is in ouwêreldse Franse Provensaal-styl opgemaak en beskik oor 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed. Elke kamer bied koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi-toegang.

Boonop is daar ook 'n ruim en ten volle toegeruste suite wat ideaal is vir selfsorg- of langtermynverblyf.

Kom ontspan en herlaai jou batterye op ons veranda in die pragtige tuin na 'n lang dag van verkenning of op kantoor. Ons privaat, beskutte tuin het ook braaigeriewe waar gaste na 'n lang dag lekker kan kuier. Chateau B&B se sekuriteit is baie goed en veilige parkeerplek word ook voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chateau B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false