Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chateau B&B

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Chateau B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nicole N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole N

Beautiful clean rooms. Toilet seat needs to be fixed in one of the rooms we had.

The owner was very accommodating for check-in on a public holiday. Our stay was comfortable as a pit stop on our way to Graskop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vincent S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent S
Besigheidsreis

Vriendelik ontvang en tuis laat voel!

Geriewe is baie goed en parkering is veilig. Veilige, stil area in die hartjie van die dorp. Naby eetplekke. Gastehuis het 'n kragopwekker so beurtkrag is nie 'n probleem nie. Privaat afstand-beheer van die hoofhek word aan elke gas gegee so kom en gaan is maklik. Sal dit definitef weer gebruik en kan dit aanbeveel. Ontbyt is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eric W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Chateau clean, but overpriced.

For the cost per night just for the accommodation, you wouldn't expect worn out towels, no tissues, instant coffee, limited milk and no generator for the daily power cuts. Also a very limited DSTV bouquet selection.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zahn-michelle A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahn-michelle A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely little stop over on route to Sodwana.

Chateau B&B is a quaint little spot. We enjoyed our stay over. Being close to the main road, there was a little bit of noise, and there appeared to be some kind of gathering near the establishment. But luckily it did not carry on too late, but something to keep in mind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Absoluut verras met die kamer - baie netjies en meubels baie smaakvol. Diens ver bo verwagting. Hierdie is 'n defnitiewe plekkie om oor te slaap as jy daar deurgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau B&B se terugvoer

Beste Lieb,

Vreeslik baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was vir ons baie lekker om julle hier by Chateau B&B te verwelkom. Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms.
Baie dankie en lekker dag verder.

Groete,
Chateau B&B

Chateau B&B
Gustav M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf vir troue.

Ons het baie lekker hier gebly, die kamer was ruim en die stort heerlik. Die enigste probleem was 'n drukpomp wat aanhoudend aan en af gaan en baie hard lawaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau B&B se terugvoer

Beste Gustav,

Baie dankie vir julle goeie terugvoering ons waardeer dit! Dankie vir die kommentaar rakende die drukpomp ons het 'n plan gemaak om die geluide te demp. Ons hoop om julle weer by ons gastehuis te verwelkom in die nabye toekoms.

Baie dankie en lekker dag verder.

Groete
Chateau B&B

Chateau B&B
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Parksingel Oos, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5Y2MyNjYzLTBhNTQtNDkxYi1hNjRhLTc0ZDMwMTYwNGY4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 3 Park Crescent East Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.994862418923 30.800565532027
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem