Chateau de Marine

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chateau de Marine is 'n gastehuis by die see in Struisbaai. Dié gewilde kusdorpie het een van die langste ononderbroke strande in die Suidelike Halfrond, afgewitte vissershuisies, kleurvolle visserskuite, 'n werkende hawe en baie bekoring.

Daar is 9 stylvolle slaapkamers en 'n gesinseenheid met 'n kamer wat aan die ander kamers verbind is. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Sommige kamers het lieflike see-uitsigte. Elke kamer het 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Daar is ook 'n swembad, binnehof en eetarea.

Die hoofstrand is ideaal vir watersport, soos kajakvaar, bootvaarte, branderplankry, lyfplankry, visvang en vlieërbranderry. Skulpe optel, wandel op die strand en walviskyk is ook gewild.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chateau De Marine gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za