Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chateau Vue Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 71 resensies vir Chateau Vue Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Retha H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H
Enkelreisiger

Pragtige, netjies en sommer 'n welkom gevoel!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nj P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nj P
Gesin met klein kinders

Rustig, pragtig, huislik.

Ons het heerlik gebly. Alles was perfek. Marelise is dierbaar en het ons baie vriendelik ontvang. Ons sal vir seker weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ja! Baie netjies, die gasvrou het uit haar pad gegaan om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagplek!

Weereens vir 2 de keer heerlik gebly! Als was netjies. Rustige area en lekker gebly. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bees C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bees C
Saam met vriende

Baie netjies en veilige plek. Marelise is 'n hartlike gasvrou, wat ons toegerus het met al die besonderhede wat nodig was. Die kamer is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het om te oornag! Die ontbyt was heerlik en het uitgekyk op die mooie stad, ek beveel die gastehuis 100% aan!

Ek was baie tevrede met hierdie gastehuis, fotos was presies soos ons dit verwag het. Die area is veilig en dis 'n netjiese gastehuis met alles ten volle ingerig! Baie tevrede, sal beslis weer daar oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and lovely host.

The guesthouse exceeded expectation. Lovely breakfast and good service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaretha F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blyplek so na ons harte.

Pragtige blyplek met alles wat jy nodig het. Die kamer is baie ruim, met 'n gemaklike bed en stoele. Die gasvrou het aan alles gedink en ons het dit baie waardeer dat Marelise ons persoonlik ontvang het. Ons get baie lekker gebly en sal beslis enige iemand aanbeveel om van hierdie mooi plek gebruik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann L
Enkelreisiger

Uitstekende vriendelike diens.

Persoonlike aandag en netjiese kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Wonderlik geleë, pragtige skoon kamers.

Mooi tuin, vriendelike diens! Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgie F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilig.

Baie beïndruk met ontvangs, netheid en die veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda O
Gesin met tieners

Veilig en netjies. Vriendelike staff.

Baie dankie vir gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anine N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine N
Enkelreisiger

Absoluut die moeite werd!

Dit was absoluut die geld werd ek sien julle definitief weer. Ek kan niks sleg sê oor my tyd daar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth M D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M D
Besigheidsreis

Home away from home.

I am a regular traveler and would rate Chateau Vue as a very nice, well located, and real value for money accommodation. The place was very clean, modern, and had everything one needs to feel at home. Also close to supermarkets, shopping malls and a variety of restaurants. Overall a safe and tranquil stay. I highly recommend this wonderful guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth M D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M D
Besigheidsreis

Modern, well located and a tranquil stay.

I am a regular traveler and would rate Chateau Vue as a very nice, well-located, and real value-for-money accommodation. The place was very clean, modern, and had everything one needed to feel at home. Also close to supermarkets, shopping malls and a variety of restaurants. Overall a safe and tranquil stay. I highly recommend this wonderful guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Familieverjaarsdag.

Ons kuier was heerlik, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, gasvrye verblyf.

Ons 1ste keuse vir verblyf as ons na Pretoria reis. Kamers is pragtig en goed toegerus. Baie veilige omgewing en heerlike ontbyt. Marelize, die eienaar, is 'n wonderlike, gasvrye mens wat ons altyd soos familie laat voel as ons daar tuisgaan. Ons beveel dit ten sterkste aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
A V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A V
Enkelreisiger

Enjoyable.

Comfortable and friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Wet J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis is ongelooflik mooi en verseker waarde vir die geld.

Ons was met ope arms verwelkom, kamers was baie netjies, beddens ongelooflik gemaklik en sal verseker die gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansule W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansule W
Saam met vriende

Pragtige, netjiese plek. Baie rustige omgewing.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cor L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed geleë.

Sal weer in die toekoms daar oorbly. Vriendelike ontvangs gehad. Die plek is in 'n baie goeie omgewing en redelik sentraal en naby Menlyn Mall. Die kamer en badkamer was baie netjies en skoon en die ontbyt die volgende dag was 5 ster-gehalte. Dankie, ons het lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige blyplek in mooi omgewing.

Eeen van die mooiste blyplekke in Pretoria-Oos. Ons het baie vriendelik ontvang deur die gastehuiseienaars en het heerlik geslaap. Sal definitief meer as 1 aand wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens en pragtige geriewe - sal enige tyd weer daar oornag!

Kan dalk in die toekoms oorweeg om skadunette oor die parkering te plaas. Verder kan ek net met lof van die plek praat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Marius. Ons waardeer alle insette. Ek is bly julle het die verblyf geniet! Kom kuier gerus weer!

Chateau Vue Guesthouse
Suzie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ongelooflik lekker, en baie gasvry.

Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik en so het hulle uit hulle pad gaan om ons te help, sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer Suzie. Ons is so bly julle het lekker gebly. Kom besoek ons gerus weer.

Chateau Vue Guesthouse
Annelize O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Gasvrye ontvangs, silwerskoon, gerieflike akkommodasie. Kan Chatue Vue met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer Annelize. Ons is so bly julle het lekker gebly. Kom kuier gerus weer.

Chateau Vue Guesthouse
Roelien L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien L
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly, pragtige plek, sal hulle weer besoek.

Ons het baie lekker gebly, alles is skoon en netjies, voorwaar 'n uitmuntende oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer Roelien! Bly julle het die wegbreek so geniet! Kom kuier gerus weer!

Chateau Vue Guesthouse
Andre C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Fantastiese verblyf en uitstaande mense met vriendelike personeel. Voel sommer welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Andre! Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer!

Chateau Vue Guesthouse
Deon J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike verblyf.

Chateau Vue Guesthouse is 'n fantastiese ondervinding van netheid, gemak en tuis voel. Ons ondervinding was vanuit die boonste rakke. Alles wat mens nodig het vir 'n kort wegbreek en nog meer. Rustige buurt en mooi omgewing, sentraal geleë vir maklike reis na verskeidenheid besienswaardighede en winkelsentrums. Marelise is fantasties, vriendelik, warme gesindheid en laat mens onmiddellik tuis voel met gemaklike beweegruimte vir die gevoel van weg kom van alles. Ons sal beslis weer 'n draai maak by Chateau Vue!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Deon. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Hou ons in gedagte vir julle volgende huweliksherdenking. Alles wat mooi is vir julle.

Chateau Vue Guesthouse
Amanda H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry, netjies voorwaar 'n stukkie goud.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons kamer was silwerskoon en baie netjies en ook pragtig en goed ingerig. Ons het 'n wonderlike ervaring gehad en sal enige tyd weer daar tuisgaan as ons weer daai rigting moet gaan. Baie dankie Marina, jy's `n puik gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Ag baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Kom kuier gerus weer!

Chateau Vue Guesthouse
Elsje M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was perfek!

Ek sal enige tyd Chateau aanbeveel. Dit was so mooi, netjies en skoon. Die personeel was ook baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal enige tyd weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer! Kom kuier gerus weer as julle moet stad toe kom.

Chateau Vue Guesthouse
Gs R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gs R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en skoon.

Baie vriendelik, skoon en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer tydens julle volgende Pretoria besoek te akkommodeer!

Chateau Vue Guesthouse
Riane V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik en genoeg ruimte.

Akkommodasie baie netjies, alles wat nodig is. Sal beslis weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat julle die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons is so bly dat julle lekker hier gebly het! Sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Chateau Vue Guesthouse
Annette V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, vriendelik ontvang, ons het regtig geen klagtes nie.

Ons het baie lekker oorgeslaap en sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer Annette! Dit was lekker om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.

Chateau Vue Guesthouse
Marne J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne J
Gesin met tieners

Fantastiese plek om te bly!

Die kamer het my verwagtinge oortref. Alles was puik, regtig soos my eie huis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Ons waardeer jou positiewe terugvoer baie, Marne! Kom kuier asseblief weer!

Chateau Vue Guesthouse
Shelene O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelene O
Saam met vriende

Was uitstekend!

Enige tyd weer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Shelene! Ons akkommodeer julle graag weer tydens julle volgende besoek aan Pretoria.

Chateau Vue Guesthouse
Letitia L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige kamer en uitstekende diens!

Ek kan net dankie sê vir Marelise en haar personeel vir hulle professionele en vriendelike diens. Die kamer was baie mooi skoon en netjies. Ons het 'n lekker bed en stort gehad. Daar was klomp klein ekstra goedjies en moeite gedoen aan die kamers. Dankie aan Grace ook vir die lekker ontbyt wat sy elke oggend vir ons vars voorberei het! Ek sal beslis die gastehuis aan enige iemand aanbeveel en ook self weer daar bly met ons skou volgende jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Letitia.Ons akkommodeer julle met die grootste graagte weer tydens julle volgende Pretoria besoek. Sterkte ook met julle besigheid.

Chateau Vue Guesthouse
Trudy B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy B
Enkelreisiger

Die suite is awesome.

Die suite se dekor is smaakvol en baie gerieflik. Skoon, netjies en alles wat 'n mens nodig het. Rustige omgewing en die ontbyt het heerlik geruik. Sal beslis volgende keer ontbyt ook bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Trudy. Ek is so bly jy't jou verblyf geniet. Kom kuier weer en eet saam ontbyt!

Chateau Vue Guesthouse
Rentius Y - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentius Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Vriendelike gasvrou, het baie moeite gedoen om alles baie gerieflik in te rig. Sy het aandag aan ons spesiale versoek gegee. Baie dankie! Ons sal graag weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Rentius. Kom kuier gerus weer.

Chateau Vue Guesthouse
Martie G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie G
Enkelreisiger

Ek was verras. Dis uit die boonste rakke!

Ek was baie verras. Die kamer is lekker ruim en gesellig. Dit was heerlik om in 'n verhitte kamer in te stap in die koue. Ek het niks kortgekom nie. Dit is 'n bonus om 'n haardroër te kon hê. In kort: ek sal weer daar oorslaap! Die beligting is so bietjie donker vir 'n vrou om hare by te doen -> sien dit as positief en nie negatiewe kritiek nie. Baie dankie vir 'n aangename oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Martie. Ons is bly julle het lekker gebly! Ek sal beslis aandag gee 'n grimering liggie by die spieël dankie daarvoor. Kom kuier gerus weer!

Chateau Vue Guesthouse
Rachelle R - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle R
Saam met vriende

Ongelooflik stunning.

Baie netjies en modern. Rustige area naby genoeg aan alles. Sal verseker weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Dit was so 'n groot plesier om julle te akkommodeer, Rachelle! Ons sien uit daarna om julle weer te sien!

Chateau Vue Guesthouse
Heino V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heino V
Saam met vriende

Nostalgies en rustigheid in die stad. Gee mens kalmte.

Wat 'n heerlike nag. Dit was spesiaal en mooiste dekor. Sal dit aanbeveel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Paula. Ons geniet dit om ons plekkie mooi te maak en is so bly as ons gaste dit waardeer. Kom kuier gerus weer.

Chateau Vue Guesthouse
Carmen M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M

Baie gemaklik, gerieflik en vriendelik. Marelize het ons laat tuis voel.

Dankie Marelize, dit was heerlik om daar te kon oorbly. Jou plekkie is pragtig. Die parkering was bietjie moeilik, maar dit was vir seker die moeite werd. Baie dankie. Ons sal jou gou weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer Carmen. Ek hoop ons komplimentêre opgradering van ‘n familie kamer na 2 aangrensende kamers het bygedra om julle in die regte stemming te plaas vir julle bootrit! Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang tydens julle volgende besoek aan Pretoria!

Chateau Vue Guesthouse
Mariana J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie oulike gastehuis. Vriendelike diens en baie gasvry. Sal beslis weer daar gaan bly. Ontbyt was baie, baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Ons waardeer julle positiewe terugvoer baie Christo! Ons is bly julle het lekker gebly en sien uit na julle volgende kuier!

Chateau Vue Guesthouse
Frikkie P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase in die stad.

Ons was aangenaam verras met die heerlike stilte en gemak. Jy kan ontspan terwyl jy steeds binne bereik van als in die woelige stad is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Frikkie! Ons is so bly julle het die verblyf hier geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer!

Chateau Vue Guesthouse
Ingrid V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles uit die boeke!

Uitstekend! Ons het weer 20/10/2016 daar bespreek en sal sommer elke keer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Ag dankie vir die positiewe terugvoer Ingrid! Ons hoop om julle baie keer in die toekoms hier by Chateau Vue te ontvang!

Chateau Vue Guesthouse
Pieter G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met vriende

Die kamers is baie gerieflik! Alles pragtig skoon en stylvol!

Baie vriendelike ontvangs en diens. Baie netjies en gerieflik! Ons het regtig baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Pieter! Ek is baie bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer tydens julle volgende besoek aan Pretoria!

Chateau Vue Guesthouse
Gerrie D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie D
Gesin met tieners

Heerlike slaapplek.

Die kamer is lekker groot en silwerskoon, dit is doodstil in die aand en jy hoor geen verkeer nie. Ons het baie veilig gevoel en sal dit beslis aanbeveel. Die ontbyt was oorgenoeg en baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die positiewe kommentaar Jackie! Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer!

Chateau Vue Guesthouse
Rudie L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plekkie met vriendelike diens.

Die plekkie was ongelooflik netjies. Veilige atmosfeer en baie vriendelike diens. Sal definitief weer daar gaan oor bly. Baie dankie aan almal daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was so lekker om julle te akkommodeer. Sterkte met jou herstel, Rudie!

Chateau Vue Guesthouse
Charl S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Alles was 100%. Van die verblyf tot die ontbyt - definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer Swannie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Geniet die fietry!

Chateau Vue Guesthouse
Ann P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelik.

Ons is vriendelik ontvang en alles was baie netjies en goed versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almie P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almie P
Besigheidsreis

Ongelooflike akkommodasie.

Ongelooflike verblyf. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Ek waardeer julle positiewe terugvoering en sien uit daarna om julle weer te akkommodeer as julle volgende keer in Pretoria is!

Chateau Vue Guesthouse
Kobus O - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, baie netjies, wonderlik geleë naby Kloofsig Mediclinic.

Marlize het uit haar pad gegaan om ons behoeftes te bevredig. Beveel dit aan en sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer! Hoop om julle weer te sien tydens julle volgende Pretoria besoek!

Chateau Vue Guesthouse
Laureen G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laureen G
Enkelreisiger

Baie vriendelik.

Netjies en skoon, baie behulpsaam, heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer!

Chateau Vue Guesthouse
Kobus B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met vriende

Die verblyf was uitstekend.

Die verwelkoming was baie aangenaam en sy net baie professioneel opgetree. Die aanwysings na die gastehuis was baie behulpsaam, veral as jy van die Noord-Kaap afkomstig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer!

Chateau Vue Guesthouse
Zaskia E - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaskia E
Saam met vriende

Wonderlik!

Ons is vriendelik verwelkom by 'n pragtige gastehuis! Die kamers is netjies en ten volle toegerus. Daar was veilige parkering vir ons motors. Die ontbyt was heerlik. Ons sal die gastehuis definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te akkommodeer! Ons sien weer volgende jaar!

Chateau Vue Guesthouse
Deon B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker maar die parkeerplek is 'n uitdaging en sorg dat jy 'n kamer met lugversorging kry. Die gasvrou is baie vriendelik en bekwaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Ons is bly ons kon vir julle 'n kamer met lugversorging gee. Groetnis!

Chateau Vue Guesthouse
Ansie C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie Marelize, jou plekkie is tops!

Dis 'n baie netjiese gastehuis met vriendelike ontvangs en mooi skoon en netjiese kamers. Ontbyt is heerlik. Ons sal beslis weer daar oornag! Dis gasvry en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer! Ons sien uit om julle weer te sien! Vriendelike groete!

Chateau Vue Guesthouse
Salomie G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salomie G
Besigheidsreis

Eienaar baie gasvry, ek het baie lekker gebly en tuis gevoel.

Baie oulike plek, goed geleë en naby alles. Heerlike ontbyt wat elke dag verskil het. Gerieflike kamer in 'n stil en rustige omgewing. Baie vriendelike personeel en persoonlike aandag vanaf die eienaar ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau Vue Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was lekker om jou te leer ken. Groete in die paradys! :-)

Chateau Vue Guesthouse
Jaco L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker tuisgegaan.

Baie vriendelike ontvangs, netjiese opset, skoon en voel sommer tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonel V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonel V
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon.

Rustige en stil omgewing. Vriendelike mense wat moeite doen vir hul gaste. Ek volg die banting (LCHF)-leefstyl. Hulle het spesiaal vir my 'n banting-ontbyt voorberei. Dit word baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie V
Gesin met klein kinders

Veilig, vriendelik en uitstekend.

Ek sal hulle aanbeveel vir enige iemand, selfs met kinders. Die eienares was besonder vriendelik en behulpsaam, so ook die personeel. Die kamer was pragtig en gemaklik. Hulle is in 'n baie veilige area. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Saam met vriende

Vriendelik, skoon, mooi en gerieflik.

Baie mooi meubels. Netjiese dekor, gerieflik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette S
Gesin met klein kinders

Baie netjiese verblyf en heerlike ontbyt!

Baie netjies en lekker gebly. Die ontbyt was heerlik! Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang deur eienaar - dadelik welkom gevoel - kamer was netjies - geen negatiewe opmerkings.

Gastehuis baie netjies, eienaar ontvang gaste en laat jou welkom voel en die hele atmosfeer is rustig en ontspannend. Ons sal definitief weer van die gastehuis gebruik maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Enkelreisiger

Lekker gastehuis!

Vriendelike gasvrou wat ekstra moeite doen vir 'n mens. Heerlike ruim kamer wat mens dadelik laat tuis voel en laat ontspan. Lekker ontbyt. Baie gerieflik geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne M

Very beautiful modern rooms, spacious and private.

Good value for money, lovely intimate breakfast diningroom. Air conditioning was invaluable in the heat while I was there. Will definitely return there for my future visits, as I travel to Pretoria at least every 2 months

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Enkelreisiger

Smaakvol, netjies en baie vriendelik.

Die ontvangs was vriendelik en behulpsaam, die kamer was netjies en smaakvol gemeubileer. Die ontbyt was baie smaakvol en ek is baie beïndruk met die plekkie en die bekostigbare prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Gemaklik, stylvol en lekker ontbyt!

Kamer lekker ruim; balkon met uitsig; heerlike bed; koffie en tee in kamer; DStv; WiFi; lekker ontbyt. Alles wat mens benodig, is hier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S
Saam met vriende

Ons was baie beïndruk, dit was regtig lekker!

Dit was baie skoon. Die mense is verskriklik vriendelik en het aan al ons spesiale versoeke voldoen. Hulle sal ons verseker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James A - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love the service

The owner is so wonderful with guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus O - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, en in 'n besige straat.

Netjies, skoon en veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename gastehuis en het van begin tot einde tuis gevoel.

Sentraal geleë en aangename ontvangs met heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Nicol-straat 697, Erasmuskloof, Pretoria, 0048 , Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAItLcWxsXjTTAchpiaa5bhlnn8geyf4ATXub5ZnOhoj6wTQatxT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 697 William Nicol Street Erasmuskloof 0048 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.814912 28.272996
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem