Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chateaux De Villiers

Soetdoring
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Soetdoring beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en beddegoed word voorsien. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n induksiestoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, breekware en eetgerei asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan by die kaggel ontspan of braai op die stoep wat 'n uitsig op die berge het.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van hierdie pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Soetdoring 4
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Soetdoring 4 beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis en ’n leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle beddegoed en linne word voorsien Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met ’n induksiestoof, mikrogolfoond, warmplaar, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van hierdie pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, De Hoop Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC9QKhsFBpEjnd0f19dF5kwAXCO3G3NIgy7BKM24PfzptTZHUlA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Off the N1 De Hoop Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.151565287186 22.724433800513
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem