Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chateaux De Villiers

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Chateaux De Villiers
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jacques M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well received. Clean, quiet and can be recommended.

Very nice stay. Owner made contact in advance and gave directions. Place was clean and very comfortable. About 25 km gravel road, but in good condition - travelled it easily with our Ford Fiesta. No problem and it assured a real Karoo-quiet stay! We had a nice walk after a long day's travelling. Recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl N
Gesin met tieners

Karoo stilte.

As jy opsoek is na Karoo stilte ver weg van die dorp of N1, is hierdie die plek. Dit is nie luuks nie, maar skoon en netjies. The host was vriendelik en het ons goeie aanwysings gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lex K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lex K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon en rustigheid.

Vriendelike ontvangs en behulpsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rowan W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rowan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic, quiet, and had a good night's sleep.

The gravel road is a bit long, but worth it for the peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker geslaap en die stilte geniet.

Gaste moet net vergewis wees van die afstand buite Beaufort-Wes. Die wild in die wildskamp die oggend op pad terug na die N1 was baie mooi. Gasheer kan net meer suiker saam met koffie en tee uitsit. Kyk ook asb. dat gas vol is en of daar genoeg vuurhoutjies is vir die gasstoof om water te kook met loadshedding. En as gas reg is, kyk vir ketel om op gas te sit. Wasbakproppe ontbreek, sal help as daar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C

Pragtige klein en tipiese ou Karoo-plaashuis.

Ons was mal oor die vreedsame en rustige atmosfeer. Die huis is goed toegerus en die vars blomme in elke vertrek was baie spesiaal. Baie gasvrye mense. Die sterrehemel en stilte was baie besonders!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was comfortable and clean.

The shower did not work. Too much scale in the shower head. Did not see Marietta before we left. She does need to know it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateaux De Villiers se terugvoer

Dear Derek, thank you for letting us know, we will immediately fix the problem. Sorry that you were unable to use the shower. Sincerely. Ron

Chateaux De Villiers
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eloise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Die was feitlik geen water in die stort. Die water wat wel daar was was of kokend of yskoud. Die wasbak was vuil met hare in die drein. Die wasbak se kraan was los en het in die rondte gedraai. Daar was miere oral selfs op die beddens. Die waaier en lampe het met twee punte gewerk, maar daar was geen tweepuntproppe. Daar was 'n paar stukkende gloeilampe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld blyplek op 'n mooi werksplaas. Die geriewe is basies, maar baie netjies. WiFi-toegang is verskaf. Hout en vuuraanstekers is verskaf.

Verblyf is so 25 km van die hoofpad op 'n relatiewe goeie grondpad geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elza D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elza D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol gemeubileerde hartbeeshuis.

As jou reistyd dit toelaat, durf die paar kilo's grondpad aan. Dis vreedsaam en tipies Karoo op die plaas. Sluit die aand af met 'n lekker braai- hout en rooster word voorsien. Geen sein en geen water in die stort tydens ons oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateaux De Villiers se terugvoer

Goeie dag
Baie dankie vir die terugvoering. Baie jammer oor die water in die stort. As ons bewus daarvan was, het ons dadelik plan gemaak.
Groete

Chateaux De Villiers
Marnel A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marnel A
Gesin met klein kinders

Pragtige Karoo rustigheid.

Ons was aangenaam verras! Die verblyf was in 'n pragtige ou huis en het aan al ons behoeftes voldoen. Die kamers is ruim en die huis is baie goed ingerig. Die enigste nadeel is die effens lang grondpad tot daar maar die rustige plaas atmosfeer het daarvoor opgemaak. Dankie vir 'n lekker aand, ons sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rezia M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rezia M

Vriendelike mense.

Ek het aanvanklik gedink dis net vir die kamer wat ons betaal het, maar ons was aangenaam verras dat ons 'n hele huis vir onsself gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met klein kinders

Salig en rustig.

Aangename verblyf en goeie gasvryheid. Neem ekstra tweepuntproppe saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josua V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua V
Gesin met tieners

Goeie pitstop op pad Kaap toe.

Ons kon lekker bene rek en uitrus in stilte. Afstand vanaf die N1 (na mens reeds 1000km gery het) is bietjie lank, maar grondpad was in goeie toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony V

Great spaces and beautiful farm life place. Nice and quiet.

Will go back anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan

Wonderlike mense, baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne S
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly en geslaap. Sal beslis weer daar wil bly vir meer as 1 aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Maria S
Saam met vriende

Gemengde gevoelens.

Die eienaars het moeite gedoen om ons verblyf goed te maak. Hulle was vriendelik en behulpsaam. Die plekkie self het egter werk, 'n goeie skoonmaak en opknapping nodig. Die swembad was groen, want die pomp was glo gebreek. Indien die opknappings, 'n goeie skoonmaak en verbeteringe gedoen word het die plekkie baie potensiaal om 'n baie goeie gastehuis te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, De Hoop Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC9QKhsFBpEjnd0f19dF5kwAXCO3G3NIgy7BKM24PfzptTZHUlA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Off the N1 De Hoop Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.151565287186 22.724433800513
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem