Cheerful Family Home
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Ross Road, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cheerful Family Home is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat in die hartjie van Rondebosch geleë is en bied gerieflike en ontspannende verblyf aan gesinne en vriende.
Dié huis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n driekwartbed. Gaste deel 'n gesinsbadkamer met 'n stort en 'n gastetoilet. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n aparte sitarea met 'n TV, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n speelarea vir kinders, met verskeie speelgoed en buitespeelgoed. Daar is 'n binnehof met braaigeriewe, tuin, swembad en 'n trampolien. Die huis het ook 'n omsetter vir kragonderbrekings.
Cheerful Family Home is naby winkels en restaurante en is 'n uitstekende basis om besienswaardighede, soos die V&A Waterfront, Keurboompark-speelarea, Newlands Forest se piekniekarea en Tafelberg te verken. Hierdie bekoorlike toevlugsoord beloof onvergeetlike verblyf in Kaapstad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Ross Road, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Ross Road, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang