Springbok Akkommodasie by Chef's @ 6 | LekkeSlaap
+37

Chef's @ 6

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-singel 6, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chef's @ 6 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-tuinwoonstel in Springbok. Dit kan 4 gaste akkommodeer.

Dié tuinwoonstel het lugversorging vir gaste se gerief en 'n privaat ingang. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leef-area.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en 'n oond, mikrogolfoond, yskas, en ontbyttoonbank. WiFi is beskikbaar en daar is 'n leefarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n dek met braaigeriewe. Daar is ook 'n swembad en parkeerplek beskikbaar.

Chef's @ 6 is die ideale oorstopplek tussen Kaapstad en Namibië. Dit is naby die Goegap Natuurreservaat, wat voetslaanroetes bied, asook die geleentheid om 'n verskeidenheid voël- en dierspesies, en blomme te sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Chef's @ 6 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 97 resensies vir Chef's @ 6
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Soetdoring-singel 6, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Chef's @ 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-singel 6, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV4E5rCxZ9mZLuEqJbYdpcWr92Fub2XcLPr5tMV3sHEczQub6L8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 97 5 1 5 6 Soetdoring Crescent Doornpoort 8240 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -29.680093 17.884363
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za