Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry Berry Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Cherry Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir Cherry Berry Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Arnold A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

We enjoyed our stay. The communication prior to arrival was good. The location delivered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Berry Guest House se terugvoer

We're delighted to hear that your stay was enjoyable.

Cherry Berry Guest House
Stefan S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S
Enkelreisiger

Top notch and inexpensive

Wonderful friendly owners. They upgraded me to a bigger room. Had a fantastic breakfast brought up to the room. Beautiful and restful residential area with Outeniqua mountains in the front garden. Friendliness and homeliness is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denise F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid was hemels.

Was baie vriendelik ontvang. Die ligging is rustigheid self. Baie beïndruk met die sprokiesagtigheid. Omring deur die mooiste groen planteryk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Berry Guest House se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, Denise.

Cherry Berry Guest House
Frik P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring. Rustige omgewing.

Stylvolle verblyf. Vriendelike ontvangs. Was soos 'n oase na 'n besige jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Berry Guest House se terugvoer

Thanks so much for staying with us. So pleased you enjoyed your stay and thanks for the great review.

Cherry Berry Guest House
Ronell V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename oorslaap gewees.

Ons het lekker gebly en lekker geslaap. Gerieflike kamer met balkon. Lekker stort. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou en heer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell S
Gesin met klein kinders

Baie warm en welkom gevoel.

Die kamers was heerlik ruim, beddens en beddegoed in goeie toestand. Baie veilig gevoel tydens ons verblyf daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Berry Guest House se terugvoer

Thank you for the great review, Chantel.

Cherry Berry Guest House
Otto S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Otto S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en baie rustig.

Baie vriendelike gasvrou in 'n rustige, huislike omgewing. Pragtige tuin en ontspanningsarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Was baie lekker om daar tuis te gaan.

Kamer netjies alles wat jy nodig het. Ontbyt was heerlik en gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Berry Guest House se terugvoer

Thanks so much for your greast review Marlene.

Cherry Berry Guest House
Eugene E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene E
Gesin met tieners

World-class guest house.

Loved the accommodation, cleanliness and extremely friendly hosts. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Berry Guest House se terugvoer

Thank you for the awesome review Eugene.

Cherry Berry Guest House
Ruaan J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan J
Besigheidsreis

Gerieflike gastehuis waar alles oor die kliënt gaan.

Gastehuis is baie gerieflik ingerig en die ligging is ideaal. Kamers het als wat jy nodig het, selfs welkom drankie! Eienaar verwelkom alle gaste self en maak seker dat jy gerieflik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in 'n mooi omgewing!

Cherry het ons opgradeer sonder ekstra kostes omdat daar beskikbaarheid was. Die geriewe is pragtig. Ek sou net voorstel dat hul lugreëling installeer vir daardie warm somerdae!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Willem R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, maar as ons beter kommunikeer het, sou dit teleurstelling voorkom het.

Ons verblyf was goed, maar omdat ons kamer op 'n aparte erf 500 m meter van die gastehuis af was, was dit 'n bietjie van 'n teleurstelling na die mooi foto's op julle webwerf. Die kamer was ook nogal koud. (Die elektriese waaiertjie wat 2000 w sterk is, is 200 w meer as my haardroër.) Die feit dat ons gedink het dit is 'n B&B was ons fout, maar ons kombuishoekie was nie heeltemal soos die mooi kombuisfoto op die webwerf nie. Ons moes seker bel en vra maar dit was makliker om net 'n ekstra handdoek te gaan koop aangesien daar net 1 badhanddoek was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte N
Besigheidsreis

Baie netjiese en vriendelike plekkie.

Die mense was vriendelik en gasvry. Ontbyt was heerlik en die kamer was baie skoon. Het die oorbly vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almari V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almari V
Gesin met tieners

Ons het in 5 ster weelde gebly!

Ongelooflik pragtig, skoon, netjies en veilig! Sal definitief dit aanbeveel en weer daar tuisgaan as ek weer George moet besoek! Vriendelike en behulpsame eienaars ook!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-weg 67, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2ZTE1NThhLWNmZGItNGZjMC1iYzA5LWE3NDYyYjcyYWVmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 67 Erica Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.949570400466 22.438925949737
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem