Cherry Berry Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cherry Berry bied gastehuis- en lodge-verblyf in George. Die gastehuis en lodge is ongeveer 500 m van mekaar af geleë.

Cherry Berry Lodge is in 'n stil, luukse woonbuurt wat onder die Outeniekwaberge in George skuil, in die hartjie van die Tuinroete, geleë. Kom en geniet ons vriendelike gasvryheid en manjifieke uitsigte op die berge.

Dié lodge het 5 slaapkamers met eie badkamers. Daar is 'n groot gemeenskaplike sitarea en eetarea met Franse deure wat lei na 'n patio in die groot tuin met berg-uitsigte. Drie van die slaapkamers is in dié area. Daar is ook 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis. Daar is 2 selfsorgkamers met hul eie ingange.

Parkeerplek is beskikbaar agter elektroniese hekke. Dit is die ideale plek om te ontspan, en vanwaar gaste die gholfbane kan besoek of die Tuinroete kan verken. Cherry Berry Lodge is net 5 minute van die middedorp af, langs gholfbane en 15 minute van die lughawe, mall, strande en staproetes in die woud af.

Kyk gerus ook na ons ander gastehuis, Cherry Berry Guest House, op LekkeSlaap.co.za.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cherry Berry Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za