Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry Berry Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Cherry Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Cherry Berry Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst M
Besigheidsreis

Baie geskikte plek vir my besigheidsbehoeftes gewees.

Ek het vir 3 aande tuis gegaan in kamer 5. Die kamer is baie netjies gewees met uitstekende WiFi. Ek kon gemaklik admin werk doen na-ure in die kamer. Die bad en stort kombinasie is 'n bonus. Die kombuis is baie goed toegerus met 'n gerieflik sitkamer en baie mooi tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Berry Lodge se terugvoer

Thanks so much for the great review Ernst .

Cherry Berry Lodge
Aidene V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aidene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

What a wonderful stay. We were upgraded to the honeymoon suite. What a lovely surprise. We greeted by Karen with such friendliness. Would highly recommend this place in George.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Berry Lodge se terugvoer

Thanks so much Aidene

Cherry Berry Lodge
Walther S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walther S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a peaceful and pleasant stay at Cherry Berry Lodge.

With our friendly reception by Cherry, we were offered an upgrade, which exceeded our expectations, and which we really appreciated. The room was well appointed, clean and met our needs. We will recommend Cherry Berry to other travellers and will be back in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's was great and friendly staff.

I'll go anytime again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Berry Lodge se terugvoer

Thanks so much, Rondalf.

Cherry Berry Lodge
Ruan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Enkelreisiger

Skoon en netjies, baie spasie en heeltemal veilig.

Mense is baie vriendelik, plek is baie netjies en perfek opgeset vir iemand wat alleen in George se wêreld is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Berry Lodge se terugvoer

Thank you so much for the great review Ruan.

Cherry Berry Lodge
Mornay S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mornay S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Mooi netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Berry Lodge se terugvoer

Thanks so much.

Cherry Berry Lodge
Karien S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Alles was netjies en gemaklik.

Cherry was baie behulpsaam. Ons het heerlik gebly. Netjies en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Berry Lodge se terugvoer

Thanks so much Karien.

Cherry Berry Lodge
Sean V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sean V
Gesin met klein kinders

Short Stay.

Thanks for the quick overnight!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Berry Lodge se terugvoer

Thank you Sean.

Cherry Berry Lodge
Hardus P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hardus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar.

Netjies en veilig, stort kon skoner gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik

Baie netjies, skoon en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Berry Lodge se terugvoer

Baie dankie.

Cherry Berry Lodge
Japie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en pragtig.

Ons is opgegradeer sonder enige ekstra koste deur ons pragtige gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute stunning place.

We visited both the lodge and the guesthouse. What a treat! Stunning, clean, neat and peaceful. Thank you to our hosts, we really enjoyed our stay. Will definitely go back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie D
Enkelreisiger

Aangenaam.

Was 'n aangename, stil verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en goed geleë. Veilig en skoon.

Sal weer gebruik. Lieflike tuin en is baie stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillwoodstraat 3, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9ad78e97b82b28a814e19a3419af0ce37b2a484355a6ccda605952adc706d38e3c7e80ea1971e93b0e965abaf489d9047e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 3 Hillwood Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.951613800329 22.440675274205
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem