7 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Cherry Lane, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cherry Lane Retreat is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Constantia, 'n wynproduserende woonbuurt wat verskeie wynplase en -kelders verbind. Die eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgeleë wegbreek.
Die pragtige huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea het 'n eetarea, sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis word via 'n oprit bereik. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike sitplek.
Gaste kan in die sprankelende swembad afkoel, die gratis WiFi geniet of in die tuin ontspan. Gaste het ook toegang tot 'n onderdakstoep met 'n eetarea en gemaklike sitplek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Avril Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Cherry Lane, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Cherry Lane Retreat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Cherry Lane, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang