LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cherry Lodge | LekkeSlaap
+90

Cherry Lodge

  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-weg 56, Kyalami, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cherry Lodge is in Kyalami in die Midrand geleë, net 'n klipgooi van die Kasteel van Kyalami af. Ons is gerieflik naby die Midrand-sakekern, Gallagher Konferensiesentrum, Kyalami Equestrian Centre, Kyalami-renbaan en Kyalami-besigheidspark geleë. Toegang tot die hoofpaaie na Centurion en Pretoria is net 'n paar kilometer verf.

Cherry Lodge bied verblyf vir 'n maksimum van 40 gaste wat deel. Die kamers het almal skoonmaakdiens. Die selfsorg- of alles-ingesluit verblyf is geskik vir gesinne, sakereisigers en besoekers.

Die lodge bestaan uit enkel, 2-enkelbed en dubbelkamers, asook huise met slaapplek vir 3, 4, 5 en 6 gaste in 3 slaapkamers.

Elke eenheid beskik oor 'n ten volle toegeruste kombuisie, leeshoekie, TV met DStv, en 'n suite-badkamer met 'n stort en tee- en koffiemaakgeriewe. Vinnige en doeltreffende WiFi in die vermaakarea, wasgoeddiens en 'n pendeldiens beskikbaar.

Ontbyt, aandete en middagete (of middagete-pakkies) is op versoek beskikbaar. Doen gerus navraag oor die bekende pizza-aande. Die vermaakarea by die swembad is ideaal vir ontspanning na 'n lang, besige dag. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Cherry World Lodge is troeteldiervriendelik, maar laat weet asb. vooraf die instansie watter troeteldier jy gaan saambring. Net goedgemanierde troeteldiere word met vooraf kennisgewing toegelaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Hongaars
  • Spaans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir Cherry Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Pine-weg 56, Kyalami, 1685, Gauteng
  • Gaste dink Cherry Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-weg 56, Kyalami, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw6qSPw3uyazsdvEL0t49dblVxe2AbzcM4JWelI0sCWrNg6tHiW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 5 56 Pine Road Kyalami 1685 Gauteng 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -25.988480125754 28.054296970367
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!