Cherry Stone Country House

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 30 % af

Kry 30% af. Geldig vanaf 17 Sep 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Cherry Stone Country House is 'n pragtige selfsorg-plaashuis in Fouriesburg. Hierdie ligte en luukse sandsteenhuis is ideaal vir 'n gesin en het al die nodige geriewe vir 'n ontspanne vakansie.

Die huis bied slaapplek aan 9 gaste in 4 slaapkamers. Daar is 'n kombuis en eetkamer, asook 'n gesellige sitkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat koninggrootte-bed omgeskakel kan word.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n steenkoolstoof. Die gemaklike sitkamer het 'n TV. Die huis het 'n groot stoep met 'n eetkamertafel en 'n ingeboude braaiplek. Daar is genoeg parkeerplek vir tot 5 voertuie.

Slaapplek

'n Bespreking by Cherry Stone Country House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cherry Stone Country House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 450 R2 415 per nag (vir 9 mense)

Kry 30% af. Geldig vanaf 17 Sep 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za