Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chesapeake Bay 19

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 147, Chesapeake Bay, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chesapeake Bay 19 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Margate. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig van die balkon af en die kompleks is oorkant die pad van die strand en getypoel af.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste (maksimum 4 volwassenes) en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer emt 'n stort. Die tweede kamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Dié kamer bied toegang tot die tweede badkamer wat 'n stort het.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea langsaan het 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring. Die leefarea lei na 'n stoep.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, 'n tennisbaan en onderdakparkeerplek. Dis naby Margate North-strand, restaurante en ander geriewe in die area.

Let asb. daarop dat die beheerliggaam nie partytjies, lawaai, harde musiek en meer gaste toelaat as waarvoor daar blyplek bespreek is nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Chesapeake Bay 19 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Chesapeake Bay 19
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Ligging

  • Marine-rylaan 147, Chesapeake Bay, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chesapeake Bay 19 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 147, Chesapeake Bay, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ebe5f06e4bb61d9fd8c8d76f95c6770d9a2080c69f89e3a906adcb5b5201deb6dbaa586ec14e36aab63fb9b56e28dc964c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 147 Marine Drive Chesapeake Bay 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.86987420334 30.367759683363
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem