Chesapeake Bay 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chesapeake Bay 2 is ‘n selfsorg-vakansiewoonstel in Margate. Daar is ‘n wassery, swembad, tennisbane, 'n speelarea vir kinders en ‘n braai-area in die kompleks. Parkeerplek is onder ‘n aangewese motorafdak beskikbaar en daar is ook besoekersparkeerplek op ‘n eerste-gesien-eerste-bedien-basis.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamer en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede kamer het ‘n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ‘n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n skottelgoedwasser, wasmasjien en ‘n toonbank met stoele. Die sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n platskerm-TV.

Die leefarea lei na ‘n stoep met stoepmeubels en braaigeriewe. Die kompleks bied ‘n hek wat lei na die Lawrence Rocks-strand sowat 20 m oorkant die pad. Margate se hoofstrand is sowat 300 m ver.

Slaapplek

'n Bespreking by Chesapeake Bay 2 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chesapeake Bay 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 461 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false