Lawrence Rocks Akkommodasie by Chesapeake Bay 44 | LekkeSlaap
+13

Chesapeake Bay 44

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Marinerylaan, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chesapeake Bay 44 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Chesapeake Bay-kompleks wat oor die strand uitkyk in Margate. Die kompleks is naby 'n rits restaurante, winkels en geriewe.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea, en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n plafonwaaier. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Daar is 'n ontbytkroeg met sitplek vir 5. Die sitkamerarea het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV. Gaste moet hul eie standaard DStv-dekodeerder saambring om TV te kyk.

Die Chesapeake Bay-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n klouterraam vir kinders, 'n tennisbaan en gemeenskaplike braaiplekke. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Chesapeake Bay 44 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Marinerylaan, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R610
per nag (plek vir 4)
Vanaf R610
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Marinerylaan, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a73faf597cd837c35945d79704b413052f1cdf68fa19202e29a049273dba8e454572dc1bec9c8b98ca5cd8c940f51fb7cf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R610  per nag (plek vir 4) Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.869806 30.367583
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za