Chesham House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chesham House is 'n gerieflike, gesinstipe B&B in Hermanus, 'n kusdorpie wat bekend is vir sy informele atmosfeer en puik ligging.

Die gastehuis bestaan uit 8 kamers wat tot 17 gaste kan huisves.

Chesham House is in Millionaire's Mile, net 'n paar meter van die strand af geleë. Dit is oorkant die bekende walviskykplekke in die omgewing genaamd "Die Gang". Heelwat bekende kranspaadjies, bergpaadjies en Hermanus Gholfbaan is ook net om die hoek.

'n Stewig ontbyt word soggens in die eetkamer bedien: ontbytgrane, jogurts, vrugte sappe, brood, spek, eiers, tee en koffie.

Chesham House beskik ook oor 'n lieflike swembad en 'n groot tuin. Ander geriewe: koffie- en teemaakgeriewe en internet in al die kamers. Die meeste kamers is ook toegerus met televisies (SABC 1, 2, 3 en eTV).

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chesham House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R720 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false