Cheval Tachete

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Mei 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Cheval Tachete is in die klein dorpie Cullinan geleë en bied gerieflike verblyf na aan trou-venues, die Cullinan Ghoflklub en Cullinan Myntoere.

Verblyf word aangebied in 3 kamers: Clydesdale, Friesian en Appaloosa. Elke kamer het sy eie ingang en en suite-badkamer. Die Clydesdale kamer het slaapplek vir tot 7 gaste en dit beskik oor 2 badkamers en 'n ruim leefarea. Die Friesian kamer het slaapplek vir tot 4 gaste en lei na 'n lieflike braai-area. Appaloosa is 'n ruim kamer met slaapplek vir 2 gaste.

Die geskiedkundige dorpie Cullinan is bekend vir sy diamante. Daar is verskeie geskiedkundige geboue om te besoek en die geleentheid om 'n toer na een van die dorpie se diamantmyne mee te maak. Gaste het baie doendinge om van te kies hier, van 'n luilekker wandeling deur die winkels tot 'n spa-dag! Daar is verskeie restaurante waar gaste 'n maaltyd kan gaan geniet en vir die avonturiers is daar perdritte en vierwielmotorfietsritte.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cheval Tachete gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 R280 per nag (vir 2 mense)

Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Mei 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false