Chez Genie & Greg
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Iron-straat 13, Lakeside, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R675 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chez Genie & Greg aan die voet van Steenberg in Lakeside, Kaapstad. Dis 4 km vanaf Muizenberg se bekende branderplankry-strand.
Verblyf word gebied in 2 ateljeewoonstelle met lieflike berg-uitsigte. Albei eenhede front noord en het privaat ingange. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, broodrooster en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die Art Deco -woonstel is op die onderste verdieping en het 'n oopplan-kamer met 'n dubbelbed. Die Scandinavian-woonstel is op die boonste verdieping en het 'n slaaparea, en suite-badkamer, sitarea en eetarea. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n slaapbank vir 2.
Dis naby Stellenbosch se wynroetes, Kaappunt Natuurreservaat (29 km) en die Suidelike Skiereiland. Die middestad is 24 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Opsomming van Resensie
Ligging
- Iron-straat 13, Lakeside, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Chez Genie & Greg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lakeside Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Iron-straat 13, Lakeside, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom