by Chez Toti | LekkeSlaap
+35

Chez Toti

Blits-aanbod

Kry 30% af vir verblyf voor 8 Oktober 2022

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 87, Montrose 111, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R595 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chez Toti is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti, net 'n paar meter van die Blouvlagstrand af. Die Inyoni Rocks swembaddens, winkels, eetplekke en vermaak binne loopafstand.

Chez Toti is 'n netjiese oopplan-ateljeewoonstel met slaapplek vir 4 gaste en 'n uitsig oor die see. Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak

Daar is 'n sitkamerstel in die sitarea. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, ketel, toebroodjierooster en 'n elektriese braaipan in. Daar is ook 'n toonbank met 4 kroegstoele.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area.

Rook is verbode en waterpype word ook nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Chez Toti sluit in:

Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Chez Toti
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kusweg 87, Montrose 111, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chez Toti het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 87, Montrose 111, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyxEWsTyblWa7nEXy2pMnw3Xh9MMzulvNp0VcF7Nz7zdSdwzBil?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850, nou Vanaf R595  per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 87 Beach Road 111 Montrose 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.051569577794 30.888675458896
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem