Nelspruit Akkommodasie by Chez Vincent Guest House | LekkeSlaap
+21

Chez Vincent Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferreira-straat 56, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 448 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Chez Vincent Guest House is sentraal in Mbombela, voorheen bekend as Nelspruit, geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat opsoek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings.

Die gastehuis beskik oor 6 en suite-dubbelkamers en 5 gesinskamers. Die kamers het elkeen lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die instansie het geriewe soos 'n swembad, veilige parkeerplek en 'n eetarea met 'n kroeg. Daar is ook wasgoedgeriewe, 'n lughawependeldiens en 'n karwas.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Matumi Gholflandgoed, ILanga Mall en Nelspruit Natuurreservaat met 'n verskeidenheid voetslaanroetes in.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Ferreira-straat 56, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nelspruit Mpumalanga
Vanaf R1 448
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 448
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferreira-straat 56, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuLtCZ4nnwhTpabWlnKLeCsBw0tzojM5VWlHCVFfcpCKzgynHYK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 448  per nag (vir 2 persone) 56 Ferreira Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.47913 30.98812
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za