Chic Breeze

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chic Breeze is in die woonbuurt Universitas in Bloemfontein geleë en dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir gesinne of sakereisigers.

Die gastehuis het 3 kamertipes. Almal is smaakvol gemeubeleer en 'n koninggrootte-bed en/of 'n stapelbed en enkelbeddens. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei. Die eenhede is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het verhit- en eetgeriewe.

Daar is 'n buitebraai en 'n swembad omring met gras waar gaste onder die bome kan piekniek hou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chic Breeze gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za