Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chichi's Beach Accommodation

Chichi's Beach Apartment
Vanaf R2 095
R2 095 R1 571
per eenheid
Beskrywing

Dié dubbelverdieping-woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, tee en koffie. Die sitkamer het 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en het 'n uitsig oor die strand. Daar is onderdak parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon en het 2 baie vriendelike honde. Ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Skoonmaakdienste is op versoek teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
Let asb. daarop dat dele van die eenheid via trappe bereik word en nie geskik is vir gaste wat moeilik loop nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chichi's Beach House
Vanaf R3 050
R3 050 R2 288
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gerieflike huis bied slaapplek aan 6 gaste in 2 slaapkamers. Die gaste in die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetkamertafel. Die sitkamer het 'n TV met DStv, en daar is WiFi. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig, en daar is braaigeriewe buite. Daar is 'n Jacuzzi met koue water vir die somer, asook parkeerplek in 'n motorhuis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon en het 2 baie vriendelike honde. Ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Skoonmaakdienste is op versoek teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
Let asb. daarop dat dele van die eenheid via trappe bereik word en nie geskik is vir gaste wat moeilik loop nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 095
R2 095 R1 571
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tecomastraat 6, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf7d79658e38df60c78b4a990c64e5475d021cd7b577d13521ee4d1c8615cbb87c4fe982c13f1febc3f3815eb95222d706ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 095 nouVanaf R1 571 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 6 Tecoma Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0230869 24.92822
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem