Chill Pepper Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chill Pepper Boutique Hotel is in die hartjie van Nelspruit geleë, met 'n ideale ligging in Riverside Park, omring deur winkelsentrums, besighede, die Kiaat Hospitaal en die Nelspruit Universiteit.

Ons bied verblyf in 4 kamertipes. Hierdie kamers is smaakvol versier en toegerus met 'n koningingrootte-bed, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met glas-skeidingsmure en vrystaande baddens of 'n stort, dubbelwasbak en toilet. Al die kamers het gratis WiFi, 'n granietlessenaar, internasionale kragproppe en 'n skootrekenaar-kluis.

Die hotel het 'n verskeidenheid doendinge. Daar is die Hot Pepper Gym en die Green Pepper Beauty Spa en 'n swembad. Gaste kan lekker in die hotel se sitkamer kuier of buite op die patio wat uitkyk oor die skitterende swembad. Daar is 2 raadsale met goeie video- en klankstelsels vir sakereisigers.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chill Pepper Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 667 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false