Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chill Pepper Boutique Hotel

Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Chill Pepper Boutique Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Maditaba C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maditaba C

Fantastic.

The outside sitting area was nice. Staff was friendly and the room was nice and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chill Pepper Boutique Hotel se terugvoer

Good day Maditaba,

Thank you for the rating and we are happy that your experience at our establishment was very memorable.

We look forward to hosting you again in the future.

Regards,
Emelda
The Reservationist

Chill Pepper Boutique Hotel
Abraham W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham W
Besigheidsreis

Gerieflik en netjies.

Gerieflike en netjiese hotel. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chill Pepper Boutique Hotel se terugvoer

Thank you so much for your great comment, it's really appreciated. We are glad you enjoyed your stay wish to have you again.
Kind regards,
Precious Mahlalela
Receptionist

Chill Pepper Boutique Hotel
Lionel P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel P
Saam met vriende

Was onvergeetlik, alles wat mooi is, woorde ontbreek!

Dit is 'n wonderlike plek om te bly. Vriendelike diens, ongelooflike kamers met supergroot beddens! Naby als geleë. Ontbyt is vyfster! Sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chill Pepper Boutique Hotel se terugvoer

Good day,

Thank you for the wonderful review, we enjoy hearing from our guests. We hope to see you again in the future.

Kind Regards,
Charmaine Kruger

Chill Pepper Boutique Hotel
Tania M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M
Saam met vriende

Pragtige kamer met heerlike ontbyt en goeie ligging.

Die verblyf was baie gerieflik. Ons kamer was mooi met sagte handdoeke. Die ontbyt het baie variasie gehad vir enige iemand om te kies en te keur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chill Pepper Boutique Hotel se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Ons sien uit na julle volgende besoek by ons.

Baie groete
Charmaine Kruger

Chill Pepper Boutique Hotel
Vicky O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vicky O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol; diens was teleurstellend.

Kamers is pragtig en skoon. Ontbyt is heerlik. Kamer was nie met aankoms gereed nie. Ontvangs swak. Afspraak gemaak vir spa-besoek. Daar was 'n dubbelbespreking en ons is weggewys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chill Pepper Boutique Hotel se terugvoer

Good day,

Thank you for your valued feedback. We do apologise for the inconvenience caused to yourselves and the issue with the Spa will be taken up with higher management. We do hope to see you in the future.

Kind Regards,
Charmaine Kruger

Chill Pepper Boutique Hotel
Peter D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met vriende

Very modern, very friendly, great service.

Had to change my booking and the hotel phoned back to confirm it. Staff all super friendly. Rooms and decor modern and chic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chill Pepper Boutique Hotel se terugvoer

Good afternoon,

Thank you for the feedback on your stay at Chill Pepper Boutique Hotel. We are very proud of our staff for looking after our guests. We look forward to hosting you again at our hotel in the future.

Kind Regards,
Charmaine Kruger

Chill Pepper Boutique Hotel
Hendrik V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Die kamers was silwerskoon en baie modern. Die ontbyt was heerlik en meer as genoeg. Die ontvangs, uiterlike voorkoms en vriendelikheid was van hoogstaande gehalte. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chill Pepper Boutique Hotel se terugvoer

Good day,

Thank you for the feedback during your stay at Chill Pepper Boutique Hotel. We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us and look for forward to hosting you again at our hotel.

Kind regards,
Charmaine Kruger

Chill Pepper Boutique Hotel
Miles K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Miles K
Gesin met tieners

Glad nie gesinskamer nie.

Nie die regte kamer gekry, al het ek 3 maande vooruit bespreek. Hulle gesinskamer hopeloos te klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chill Pepper Boutique Hotel se terugvoer

Good Day Mr. Miles,

Thank you for your feedback during your stay with Chill Pepper Hotel.

Am sorry to hear that you were unhappy with the size of our family room at the hotel, our family rooms are open plan with a double bed and sleeper couch.
We do hope to host you and your family at Chill Pepper again.

Kind Regards,
Tracy Nkosi

Chill Pepper Boutique Hotel
Wilma G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma G
Saam met vriende

Neat and clean. Modern decor. Excellent breakfast. All good.

A very upmarket hotel. Friendly, helpful staff. Everything was taken care off. Rooms are modern with lots of mirrors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chill Pepper Boutique Hotel se terugvoer

Good day

Thank you for the fantastic review. We are very happy to hear you enjoyed your stay with us. The staff will be pleased to know they have been recognised for their hard work and it is always a pleasure to ensure our guests feel at home when they visit us.
We hope to see you in the future.

Kind Regards,
Charmaine Kruger

Chill Pepper Boutique Hotel
Deon K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon K
Gesin met klein kinders

Was baie lekker.

Sal dit definitief aanbeveel, baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chill Pepper Boutique Hotel se terugvoer

Good day

Thank you for staying at Chill Pepper Boutique Hotel.

It gives us great pleasure to hear you found our hotel and service to be clean and to your liking. Thank you for wanting to recommend our hotel to others. We look forward to hosting you in the future.

Kind Regards,
Charmaine Kruger

Chill Pepper Boutique Hotel
Rudi L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en aangenaam, goeie dienslewering.

Vandat jy daar ontvang word by die onthaal tot wanneer jy weggaan is die diens baie goed. 'n Baie skoon en moderne hotel. Ook 'n lekker atmosfeer by die kroeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chill Pepper Boutique Hotel se terugvoer

Good day

It is with great pleasure we thank you for the fantastic review. You must always be met with a smile, our guests are very important to us and we ensure you are well taken care of. Our service and atmosphere are very important to us as our guests are made to feel at home. We look forward to hosting you in the near future.

Kind Regards,
Charmaine Kruger

Chill Pepper Boutique Hotel
Vanaf
R1 910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 146 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ripple-singel 8, Riverside Park, Nelspruit, 1211, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2NGVkYTFkLTU5ODYtNDNjOS1hMDZmLWVmOWEyZjlkYTlhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 910 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 8 Ripple Crescent Riverside Park 1211 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.437468783946 30.964920222759
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem