Chillin Thyme

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chillin Thyme bied selfsorgverblyf op 'n berg omring deur boomplantasies, lieflike tuine en ryk voëllewe.

Chillin Thyme beskik oor 3 vrystaande hout-eenhede en bied verblyf aan 5-6 gaste. Die Foresters-kothuis bied verblyf aan 3 gaste en het 'n volledige kombuis-, eet- en sitarea, satelliet-TV en 'n buitebraai-area. Daar is baie parkeerplek. Die Blue Gum-eenheid bied verblyf aan 2 gaste het 'n volledige kombuisie, sitplek, buitebraai-area en parkeerplek. Die Wattle-eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar kan nie kosgemaak word in hierdie eenheid nie.

Die verblyf is sowat 5 tot 10 minute van Sabie af. Die dorp het pragtige watervalle en lekker restaurante.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chillin Thyme gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R250 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false