Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chip n Debs

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir Chip n Debs
Netheid
3.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Moira J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moira J
Saam met vriende

Nie wat ons verwag het van fotos en beskrywing op webwerf.

Die swembad en swemarea was puik! Sekuriteit was uitstekend. Die lugversorger werk wonderlik. Ons gasvrou was gaaf oor die foon. Die huis was nie skoongemaak nie en die skottelgoed, borde, en bekers het nog kos/koffie gehad - ons moes die kombuis skoonmaak en die skottelgoed en kastrolle was voor gebruik. Yskas was vuil. Die buitestort was donker en morsig omdat die vlakvarke daar slaap. Die binnestort is binne in 'n smal bad en die stort se pyp het gelekt, maar is reggemaak nadat ons dit gerapporteer het. Die wasbak in die badkamer is los en die toilet is baie laag en ongemaklik - goed vir kinders? Die vensters het buitehoutdeure gehad wat gesluit was, en ons was te skrikkerig om dit oop te maak in die geval daar dalk spinnekoppe was - ons was twee vroumense - dit sou baie gaaf gewees het as dit oopgemaak was toe ons arriveer het. Die lapa was vol spinnerakke wat nie net 'n paar dae oud was nie. Slaapkamers is onder so klein dat die bed eenkant teen die muur staan en aan die ander kant 'n baie smal spasie het om op te staan, die beddens was van swak gehalte. Trappe na die boonste slaapkamer is van verskillende hoogtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chip n Debs se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Moira, dit word as konstruktiewe terugvoer opgeneem. Dit is jammer dat jy my nie in kennis gestel het van enige van die probleme nie, behalwe die stort pyp wat begin lek het, ten spyte daarvan dat ons deurlopend in kontak was met mekaar. Soos met die stort pyp, kon ek onmiddellik reageer as die huis en lapa nie skoon was nie. Na die besoek is dit moeilik om vir die skoonmakers te wys dat die huis nie in die gewenste kondisie was met die aankoms van die gaste, as ek hulle nie dadelik na die huis toe stuur nie.

Chip n Debs
Taita J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Taita J
Saam met vriende

I won't recommend this place to anyone.

The house was dirty. Nothing like the photos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chip n Debs se terugvoer

Thank you for the feedback Taita, it is very much appreciated. We've been in contact for detailed feedback and we have already taken action on it.

Chip n Debs
Merle K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle K
Gesin met tieners

We really enjoyed the holiday, every morning seeing a new animal visit us was an amazing experience. Will definitely return.

Maybe get an inside shower and more lighting. Everything else was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en gemaklke plekkie, was 'n wondelrike ervaring om by Chips n Debs te kon bly.

Ek sal Chips n Debs baie sterk aanbeveel vir enige iemand wat wil ontsnap uit die stad uit. Dit is baie rustig, mooi versorg en gerieflik om daar te kon bly. Die vlakvarke en bosbokke is baie mak en loop sommer naby aan die huis verby. Die braaigeriewe is baie netjies en die bosveld stilte is hemels. Baie baie dankie vir 'n wonderlike tyd by julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn W
Gesin met klein kinders

The stay was absolutely amazing. The entire family had a great time and it was exactly what we wanted, looking for and needed.

The fact that there is no TV gave everyone the opportunity to spend some family time together. Soaking in the pool and watching the wildlife walking by and doing their thing was amazing. It was extremely hot in the area and even though the fans helped an air-con in the main room upstairs would have been great. The air-con downstairs really did do the trick and kept the place comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriana G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriana G
Saam met vriende

Was lekker en rustig.

Ons sal vir seker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verity E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verity E
Gesin met klein kinders

Pleasant.

Rondavel is very dark in all common areas. Needs a very good clean in all the hard to get areas. Very good oven and kitchen equipment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid J
Gesin met klein kinders

Een onvergeetbare wegbreek!

Kan nie wag om terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hercules Philippus E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules Philippus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek, in die middel van die bos, met al die nodige luuksheid.

Pragtig uitgelê, in die hartjie van die bos, met 'n heerlike buite stort en swembad om af te koel. Net 'n paar minute van die Krugerwildtuin af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond H
Saam met vriende

Fantasties

Baie lekker, gesellige plek. Goeie geriewe en baie vriendelike diens. Sal vir seker die plek weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chip n Debs se terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.

Chip n Debs
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebrastraat 3024, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ff698755866ff3465e2989a7eba465437c0dc99eb41576938ecd927455150f6ea944ec77be3208fd08ec5a9bf42cd525614?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 3024 Zebra Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.340350303478 31.801837347221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem