Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chip n Debs

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die volgende huisreëls word toegepas:
Rook in die huis is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen partytjies
Geen musiek
Vir veiligheid mag daar nie tussen 18:00 en 06:00 op die reservaat rondgeloop word nie.
Tref asb. voorsorg aangesien hierdie 'n malaria-area is.
Nkomanzi Munisipaliteit het 'n streng beleid teen rusverstoring en boetes word uitgereik indien owerhede uitgeroep word. Indien daar geraasklagtes is en die eienaar die perseel moet besoek sal 'n boete en 'n uitroepfooi gehef word. Gaste kan ook gevra word om die perseel te verlaat indien die geraas aanhou.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebrastraat 3024, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ff698755866ff3465e2989a7eba465437c0dc99eb41576938ecd927455150f6ea944ec77be3208fd08ec5a9bf42cd525614?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 3024 Zebra Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.340350303478 31.801837347221