Chipiwa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chipiwa is 'n selfsorg-vakansiehuis in Kranspoort Vakansie Dorp, 'n wildbewarea waar wild vrylik rondloop. Die huis is op die hoogste punt in Kranspoort geleë en bied skouspelagtige uitsigte van die balkonne af. Gaste kan lekker wildkyk en daar is 3 roetes wat gaste self kan ry.

Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Linne word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, dubbeloond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerste en 'n ingeboude braai (die Jacuzzi is tans buite werking). Die huis het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Buite is daar is lapa en 'n swembad waar gaste kan ontspan en braai. Parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Chipiwa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chipiwa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 020 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false